Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

11.10.2011
Nuusmakers by DHPS

Ses leerlinge van die Duitse Hoër Privaatskool se Engelse stroom het onlangs aan die Duitse taalkompetisie by die Goethesentrum deelgeneem. Vier van die ses het pryse gewen: Agnetha Brockerhoff, wat vanjaar by die skool ingeskryf het en ’n nuwe student van Duits as vreemde taal is, ...   Lees meer

27.9.2011
Carmen wen die MVAF se prys
© Verskaf

CARMEN Imbili, ’n graad 12-leerling aan die Sekondêre Skool Jan Möhr in Windhoek, het ’n iPad en N$2 500 vir die koop van boeke vir haar skool se biblioteek gewen in die Motorvoertuigongelukfonds (MVAF) se skryfkompetisie. Deelnemers moes ’n essay skryf ...   Lees meer

27.9.2011
Yoandra ’n studenteleier
© Namlish

Yoandra Kotzé (links) het vanjaar geskiedenis gemaak toe sy die eerste Namibiër geword het wat as voorsitter van die Durbanville Kollege se studenteraad (SR) verkies is. Yoandra het reeds verlede jaar op die SR gedien. Sy het in 2007 aan Windhoek Hoërskool gematrikuleer en studeer Toerisme.   Lees meer

21.7.2011
Hande uit die man
© Verskaf

Die Hoërskool Cosmos se Cosmic Vrywilligersklub is sowat ’n maand gelede gestig tydens ’n slypskool vir die jeug wat deur die Amerikaanse ambassade aangebied is. Die doel van die klub is om ’n behoefte by die skool of in die gemeenskap te identifiseer en om ...   Lees meer

21.7.2011
kinders leer oor water
© Verskaf

Twintig graad 7-leerlinge van die Primêre Skool Olof Palme het onlangs ’n beroepsuitstappie na die Goreangab waterherwinningsaanleg (Wingoc) onderneem. Die doel van die samewerking tussen Wingoc en die Christina Swart-Opperman stigtingstrust vir vigswesie, ...   Lees meer

21.7.2011
Cosmos op ‘toer’

OP 1 Julie het graad 9-leerlinge van die Hoërskool Cosmos saam met ’n lid van die junior stadsraad, Hesten Soifika, wat ook ’n leerling by die skool is, by Arebbusch Lodge meer oor toerisme geleer en ook ’n stadstoer van die hoofstad geniet. Die leerlinge ...   Lees meer

21.7.2011
Keetmans se mooistes

Die Junior Sekondêre Skool Keetmanshoop het onlangs vir Levern Carelse (voor) as die skool se mooiste meisie aangewys. Angela Goliath (agter) is as Mej. Persoonlikheid gekies, terwyl Charizan Hill en Fredelize Roos onderskeidelik die eerste en tweede prinsesse is.   Lees meer

9.2.2011
WAP-leerders leer redenaartoesprake skryf
© Le Roux van Schalkwyk

Leerlinge van die Windhoek Afrikaanse Privaatskool het die geleentheid gekry om te danke aan die ATKV, te leer hoe om hul eie redenaarstoesprake te skryf. Die inskrywings vir die ATKV se redenaarskompetisie sluit eersdaags en leerlinge kan by hul onderskeie skole meer inligting daaroor kry.   Lees meer

3.2.2011
Cosmos lewer beste Khomas-leerder op

Vir die eerste keer in die geskiedenis van die Hoërskool Cosmos is een van sy graad-12 leerlinge, Aron Nanzimbongo, as algehele beste presteerder in ses standaardgraad vakke in die Khomasstreek aangewys. ’n Engelse onderwyseres van die skool, me. Chrissie Steenkamp, ...   Lees meer

1.2.2011
Gimnasium se slimmes
© Verskaf

WINDHOEK Gimnasium is baie trots daarop om die nommer een-kandidaat in Namibië, Lian Aldrich, op te lewer. Hy het sewe vakke in graad-12 gehad, teenoor die ander kandidate net ses vakke het en vir al sewe vakke het hy ‘n 1-gradering gekry. Hy gaan vanjaar ...   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend