Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


8 Februarie 2012

Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

8.2.2012
Geen tweede rondloper-buffel

GERUGTE dat natuurbewaring warm op die spoor is van nog ’n verdwaalde buffel in die omgewing van Otjituuo in die Otjozondjupastreek, is laat gister deur die adjunkhoof van dieresiektebeheer in die direktoraat Veeartsenydienste, dr. John Shoopala, ontken. “Ons ...   Lees meer

3.2.2012
Dorp se naam trek van bakboord na stuurboord
© Republikein

/AI-//GAMS, die naam waaronder Windhoek eerste bekend gestaan het, is óf deur die Damaravolk wat Namataal gepraat het óf deur die Kai//khaun of Rooinasie van Hoachanas aan die plek gegee. Die woord beteken vuurwater en is ontleen aan die warm bronne wat daar aangetref is.   Lees meer

2.2.2012
Toerismebedryf kry wêreldwye erkenning

TWEE van Namibië se bekende toerisme-ondernemings is as van die wêreld se beste bewarings- en internasionale toerismemaatskappye genomineer. Wolwedans Collection en Wilderness Safari’s is albei as finaliste van die Tourism for Tomorrow toekenning aangewys.   Lees meer

31.1.2012
Toeriste gehoorsaam Dorob se regulasies

’n VERBETERING in die publiek se houding teenoor die beskerming van die nuut geproklameerde Dorob Nasionale Park is die afgelope feesseisoen waargeneem. Volgens die koördineerder van die Nacoma- projek, mnr. Rod Braby, kan die verbetering teenoor vorige ...   Lees meer

27.1.2012
Blatjang, ’n oorspronklike Maleisiese lekkerny
© Republikein

BLATJANG, in Afrikaans ook bekend as atjar hoewel die woord nie algemeen gebruik word nie, is al ingeburger en net so deel van Suider-Afrikaanse disse soos biltong, boerewors, beskuit en rooibostee. Dit word met bobotie, kerrie en dik snye kaas op ’n toebroodjie ...   Lees meer

20.1.2012
Ysterkruis gemaak van lap
© Republikein

TYDENS die Napoleontiese oorloë vanaf 1799 tot 1815 toe Napoleon teen verskeie Europese nasies oorlog gevoer het, het keiser Friedrich Wilhelm III van Pruise op 10 Maart 1813 die Ysterkruis in drie klasse vir die eerste keer ingestel. Pruise was in daardie stadium in ’n oorlog met Frankryk onder Napoleon gewikkel.   Lees meer

18.1.2012
Strik-probleem in Etosha
© Edith Strohe

WILDSTROPERY in die Etosha Nasionale Park het parkowerhede genoop om patrollies elke tweede week uit te voer om draadstrikke te verwyder. Die adjunkdirekteur van die park, mnr. Rehabeam Erckie, het egter benadruk dat ernstige wildstropery nie in die park plaasvind nie.   Lees meer

17.1.2012
Oshikoto-meer word ál groter skandvlek
© Verskaf

WAT eens as ’n nasionale monument beskou was, lyk deesdae eerder soos ’n plaasdam op ’n beesplaas. “Die Oshikoto-meer het in ’n lae klas swembad en beesplaas ontaard,” het ’n onlangse besoeker aan die meer aan Republikein gesê. ’n Uitstappie na die ...   Lees meer

16.1.2012
Swartrenoster by Okaukuejo dood
© Verskaf

DIE swartrenoster wat verlede week sowat 500 m suid van die Nebrowni-watergat naby Okaukuejo dood is, het gevrek ná hy in ’n geveg met ’n ander renoster betrokke was. Die dier is nie soos toeriste aan die Etosha Nasionale Park vermoed het, deur stropers afgemaai nie.   Lees meer

13.1.2012
Dunedin Star, gedoemde skip
© Republikein

Danksy die pogings van die Ventura-vlieënier Immins Naudé en ander mans op die strand, word die res van die vroue en kinders wat in die water beland het, na die strand teruggeneem. Die volgende middag het die water egter afgeplat en 11 mans kon die Nerine bereik met behulp van die tou wat steeds gespan was.   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend