Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


8 Februarie 2012

Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

2.09.2010

Moorddossier: Magdalena Stoffels

Die 17-jarige Magdalena Stoffels is Dinsdag 27 Julie verkrag en vir die dood deur haar aanvaller agtergelaat. Sy is later die oggend in die Katutura hospitaal dood. Leer hier en kyk na alle nuusmateriaal wat sedert die voorval op www.republikein.com.na gepubliseer is.

Howe
Moedervergifnis teen misdadiger
© Niël Terblanché

DIE ma van die vermoorde Magdalena Stoffels, me. Magrieta Ihuhua, het voor die hof waar Junias Phillipus verskyn het, gesê sy het hom reeds vergewe. Die moord en verkragting van die 16-jarige skoolmeisie het ’n opskudding in Namibië veroorsaak en andermaal ...   Lees meer

Howe
Protes voor hof toe Stoffels-moordenaar verskyn
© Niël Terblanché

Nuusbreker

Die man wat in verband met die verkragting en moord op die 16-jarige Magdalena Stoffels in hegtenis geneem is, het vandag vlugtig in die landdroshof van Katurura verskyn.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Namibiërs moet sê
© Floris van Schouwenburg

LANDSBURGERS sal in die nasleep van die samesnoerende Stoffelstragedie opnuut regoor Namibië die kans kry om self inspraak te lewer oor hoe die skoolmeisie se sinlose grudood neerslag in nuwe oplossings vir ’n plaag seksuele gewelddade moet vind. Die Nasionale Raad, het me.   Lees meer

Algemeen
Nasie se inspirasie
© Republikein

DIE familie van Magdalena Stoffels het diepe waardering aan Republikein en Namibian Sun betuig vir die publikasie van ’n spesiale gesamentlike koerant wat Saterdag na afloop van die begrafnis gratis versprei is. Vanweë die groot openbare belangstelling ...   Lees meer

Sê jou sê
Moeder is ‘n rolmodel

‘n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan sal almal weet dat julle my dissipels is, as julle liefde onder mekaar het. A new command I give you: Love one another. As I have loved you, so you must love one another.   Lees meer

Sê jou sê
The tragic death of Magdalena

ANYBODY who was in Namibia on the day of 27 July 2010 has surely by now heard of the tragic and shocking murder of Magdalena Stoffels in a river bed on her way back from school. Her death was really a tragic event but it could serve as a catalyst to all Namibians, ...   Lees meer

Sê jou sê
When leadership loses vision, the poor suffers

I share the fatherly pain in the horrible, brutal raping and guerilla- type execution of a young girl, a Grade 11 student at David Bezuidenhout School, Magdalena Stoffels. I have the same sorrowful emotion with the members of the family whose child/sister was robbed off from their company.   Lees meer

Videonuus
"Die hemel het vanmôre gewen"
© Republikein

Die begrafnisdiens van wyl Magdalena Stoffels is Saterdagoggend uit die skoolsaal van die Hoërskool Dawid Bezuidenhout in Khomasdal gelei.   Lees meer

Videonuus
Rus in Vrede, Magdalena
© Republikein

Nuusbreker

’n LYKWAAK is Vrydagnag by die ouerhuis van die ontslape Magdalena Stoffels in Elizabethstraat Khomasdal gehou en sy is vanmiddag in die Khomasdal begraafplaas ter ruste gelê. Kyk hier na video's oor die roudiens en begrafnis.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Ma vergewe
© Republikein

MEDIAGESKIEDENIS is kort voor die eerste roudiens vir die vermoorde Magdalena Stoffels gemaak toe haar moeder haar hart op www.republikein.com.na teenoor DMH se FutureMedia-span uitgestort het. Die moeder van wyle Magdalena Stoffels, me. Magrieta Ihuhua, ...   Lees meer

Videonuus
Moeder vergewe

Nuusbreker

Die ma van die vermoorde Magdalena Stoffels, me. Magrieta Ihuhua, vra dat wraak nie die eerste gedagte by Namibiërs moet wees as hulle aan haar kind se moord dink nie.Sien video   Lees meer

Algemeen
Werknemers sit hand by teen misdaad
© Floris van Schouwenburg en Niël Terblanché

’n UITNODIGING om as maatskappy ’n bydrae tot die voorkoming van misdade soos die grumoord op Magdalena Stoffels te lewer, is soos een man deur werknemers van die Trustco maatskappygroep aangegryp. Die misdaadbekampingsveldtog behels die ontbossing ...   Lees meer

Sê jou sê
Net vergifnis bring innerlike genesing

Laat my eerstens toe om die bedroefde en ernstig geskokte familie sterkte toe te wens. Om vrede te kry, is dit belangrik om die persoon wat die gruweldaad gedoen het, te vergewe, ja ek weet dus makliker gesê as gedaan. Vergifnis bring innerlike genesing en bring gesonde dinkkrag na vore.   Lees meer

Sê jou sê
Innige meegevoel aan vriende en ouers

My innige meegevoel aan die leerlinge en ouers van die leerling van die Hoërskool David Bezuidenhoudt. Ek was ook ’n leerling van daardie skool. En hierdie probleem van leeglêers rondom en in daai rivier kom van toeka se tyd af aan en niemand het hulle daaraan gesteur nie.   Lees meer

Sê jou sê
Wipe the scum from our community

Gee my net ’n kans om te sê hoe jammer ek voel vir die familie en vriende van oorlede Magrieta. Ek self het baie susters wat ook nog jong dogters het. Dis ’n baie hartseer saak. Ek dink die regering moet drasties ’n plan maak om die doodsvonnis terug te bring in die Grondwet.   Lees meer

Sê jou sê
Tragies, maar laat haar dood nie vergeefs wees nie

Ek wil graag my mening lug oor die tragiese en hartseer dood van Magdalena Stoffels. Ek is self nog ’n tiener, 19, en dit het aan my geruk en gee my slapelose nagte, want dit kon ek gewees het. Haar dood was nie nutteloos nie, want Namibië het as een opgestaan en sy stem dikgemaak, ...   Lees meer

Sê jou sê
Stelsel faal vroue en jong meisies

Die gruweldood van Magdalena Stoffels dwing opnuut die vraag oor geweld teen jong meisies, kinders en vroue in die ope. Meer as een-en-twintig jaar na onafhanklikheid en lank na diskriminasie wetlik opgeskort is, is die vrye beweging van jong meisies, kinders ...   Lees meer

Sê jou sê
Moord was brutaal

Ek wil graag my mening lug oor die brutale moord op wyle Magdalena Stoffels (may her soul rest in peace). Ek kan nie glo die regering het dit toegelaat dat daardie die moordenaar beskerm en bedek was nie. Dit is die waarheid wat die publiek sê dat mense ...   Lees meer

Sê jou sê
The time for change is now

Firstly I would like to extend heartfelt condolences to the family of the late Magdalena Stoffels. The recent mass outcry by the Namibian community, requesting in one voice the return of the death penalty, has got many a tongue wagging. Every few years a democratic state comes to a cross- ...   Lees meer

Sê jou sê
Moet daar dan eers moord en doodslag wees?

Ek wil weet moet daar elke keer eers moord en doodslag wees voor opgetree word. Daar is al hoeveel briewe geskryf aan die stadspolisie oor die bedrywighede in die strate rondom Jan Möhr Skool en die rivier by Mercurystraat. Daar gaan bitter min dae verby ...   Lees meer

Sê jou sê
Laat haar siel in vrede rus

Ek as ouer is regtig waar baie baie hartseer oor wat met Magdalena Stoffels gebeur het. My grootste hartseer is vir haar ma, haar hart is verpletter. Here vergewe ons skuldes asseblief, as ons u verkeerd aangedoen het vergewe ons asseblief Vader. Vir haar ...   Lees meer

Algemeen
Regsproses trek vuur
© Floris van Schouwenburg

“DIE stadige proses wat met die vervolging van misdadigers gevolg word, is die oorsaak van geweld. Die regte van misdadigers weeg swaarder as die regte van hul slagoffers. Voordat die regte van die slagoffers nie swaarder weeg as dié van die oortreder nie, ...   Lees meer

Algemeen
Khomasdal rou oor Magdalena
© Floris van Schouwenburg

Gemeenskapsaktiviste, inwoners van Khomasdal en maats van wyle Magdalena Stoffels het vanoggend ingespring en gehelp met die uitgebreide skoonmaakveldtog van die stadspolisie in hulle omgewing. Vir die eerste keer sedert die grusame aanval op die 17-jarige meisie, ...   Lees meer

Algemeen
Massas by Stoffels-begrafnis verwag
© Republikein

DIE ongekende openbare solidariteit wat landswyd aan die orde van die dag is teen geweld teen vroue en kinders, het die Windhoek munisipaliteit laat besluit om busse beskikbaar te stel vir Magdalena Stoffels se begrafnis. Magdalena, die 17-jarige slagoffer ...   Lees meer

Videonuus
Operasie skoonmaak begin
© Republikein

Die Gammams-rivier en ander beboste gebiede in Winhoek gaan ontbos word as deel van ’n poging om omliggende gebiede veiliger te maak. Die stadspolisie, munispaliteit, lede van die Khomasdal Gemeenskapsforum, die Khomasdal Pastoraleforum en die gemeenskap ...   Lees meer

Algemeen
Daadwerklike optrede teen misdaad begin
© Floris van Schouwenburg

GROOTSKAALSE ontbossing as deel van ’n poging om gebiede veiliger te maak en geen skuiling vir booswigte te gee nie, het gister in Windhoek begin. Ná vele klagtes en protesoptredes was die munisipaliteit en stadspolisie genoodsaak om die gebied skoon te maak.   Lees meer

Algemeen
Skoonmaak gaan begin
© Floris van Schouwenburg

’n OMVATTENDE bosuitdunningsprojek word vandeesweek in Windhoek van stapel gestuur om die stad veiliger te maak vir veral skoolkinders en vroue. Dit volg nadat die verkragting en moord van die 17-jarige Magdalena Stoffels verlede week skokgolwe deur die land gestuur het.   Lees meer

Algemeen
’n Volk is woedend
© Floris van Schouwenburg

Reaksies oor die moord op die 17-jarige Magdalena Soffels het vanaf verskillende oorde ingestroom. Lees hier wat almal te sê het.   Lees meer

Videonuus
Leerlinge betoog oor sinnelose moord op klasmaat
© Republikein

Bykans twee duisend skoliere het vanoggend vanaf die Sekondêre Skool Dawid Bezuidenhout na die Katutura Landroshof gestap om hul protes teen die grusame moord op Magdalena Stoffels te toon. By die hof het hulle ‘n versoekskrif aan die adjunk aanklaer-generaal, mnr.   Lees meer

Skryf aan Redakteur
Tiener deel medelye

Ek wil graag my mening lig oor die tragiese en hartseerlike dood van Magdalena Stoffels. Ek is self nog 'n tiener, 19, en dit het aan my geruk en gee my slapelose nagte, want dit kon ek gewees het. Haar dood was nie nutteloos nie, want Namibie het as een opgestaan en sy stem dikgemaak, ...   Lees meer

Howe
Duisende soek bloed
© Floris van Schouwenburg

MEER as ’n duisend woedende Namibiërs het die vermeende moordenaar en verkragter van Magdalena Stoffels by die Katutura landdroshof ingewag, terwyl die Namibiese polisie met verdere ondersoeke na die misdaadspoor van Junior Phillippus onderweg is. Aanduidings ...   Lees meer

Skryf aan Redakteur
Maak 'n voorbeeld van die moordenaar

Gee my net n kans om te se hoe jammer ek voel vir die familie en vriende van oorlede Magrieta. Ek self het baie susters wat ook nog jong dogters het.Dis n baie hartseer saak. Ek dink die regering moet drasties n plan maak om die doodsvonnis terug te bring in die Grondwet.   Lees meer

Skryf aan Redakteur
Hierde nie die eerste keer

Ek wil weet moet daar elk keer eers moord en doodslag wees voor opgetree word. Daar is al hoeveel briewe geskryf aan die stads polisie oor die bedrywighede in die strate rondom Jan Mhr Skool en die rivier by Mercury str . Daar gaan bitter min dae verby ...   Lees meer

Algemeen
Owerhede in spervuur
© Floris van Schouwenburg

’n REEKS eise stapel op teen die owerhede ná die trane van hartseer en woede in die rivier waar Magdalena Stoffels wreed vermoor is. ’n Groepie ontstoke en hartseer vroue van Khomasdal het gister by die moordtoneel byeengekom om te bid en ook om ’n oplossing ...   Lees meer

Algemeen
Gemeenskapsverset neem toe
© Floris van Schouwenburg

DRUK en verset groei uit alle vlakke van die staatshuishouding teen die land se owerhede en die veiligheidsinstellings om die slepende nasionale frustrasie met geweldsmisdaad dringend en doeltreffend aan te pak.   Lees meer

Videonuus
Community outrage at court, Minister speaks mind
© Republikein

Nuusbreker

Scores of people arrived at the Katutura Magistrate’s Court this morning to protest against gender based violence and pleaded for no bail for the alleged murderer of Magdalena Stoffels.   Lees meer

Nuus vir die oor
Borg geweier, verdagte bly in aanhouding
© Republikein

Nuusbreker

DIE vermeende moordenaar van Magdalena Stoffels het vlugtig in die Katutura Landdroshof verskyn. Hy is borg geweier en moet weer op 1 September voorkom.   Luister meer

Skryf aan Redakteur
Hart gaan uit na bedroefde familie

Laat my eerstens toe om die bedroefde en ernstig geskokte familie sterkte toe te wens. Om vrede te kry is dit belangrik om die persoon wat die gruweldaad gedoen het te vergewe, ja ek weet dus makliker gese as gedaan. Vergifnis bring innerlike genesing en bring gesonde dink krag na vore.   Lees meer

Skryf aan Redakteur
Oud-leerling sê leeglêers toeka se probleem

My innige meegevoel aan die leerlinge en ouers van die leerling van David Bezuidenhoudt Hoërskool. Ek was ook 'n leerling van daardie skool. En hierdie probleem van leeglers rondom en in daai rivier kom van toeka se tyd af aan en niemand het hulle daaraan gesteur nie.   Lees meer

Howe
Reuse-skare drom saam by hof, eis moordenaar se kop
© Floris van Schouwenburg

Nuusbreker

’’n GROOT skare drom by die Katutura landdroshof saam in afwagting van die verskyning van die verdagte in die moord- en verkragtingsaak van die 17-jarige skoolmeisie Magdalena Stoffels.   Lees meer

Algemeen
Skok en troos uit alle oorde
© Theo Gurirab

DIE gruweldood van Magdalena Stoffels het die harte van die hoogste politici tot die nederigste landsburgers geraak. Die Minister van Justisie, me. Pendukeni Ivula-Ithana, het gisteraand in haar persoonlike hoedanigheid die ouers van die vermoorde skoolmeisie ...   Lees meer

Misdaad
Leeglêers voer lankal skrikbewind

LEEGLÊERS soos die verdagte moordenaar van die 17-jarige Magdalena Stoffels was aan leerlinge van die Hoërskool Dawid Bezuidenhout bekend en het glo ’n skrikbewind teen veral meisies in dieselfde droë rivierloop gevoer waar hy gister weens ’n grumoord met ...   Lees meer

Misdaad
Stadspolisie storm misdaadneste
© Republikein

DIE stadspolisie van Windhoek en die Katutura gemeenskapsforum begin Maandag met ’n grootskaalse skoonmaakveldtog in die omgewing waar die grusame moord van Magdalena Stoffels plaasgevind het. Sodoende sal potensiële wegkruipplekke en plekke waar onskuldige mense voorgelê kan word, ...   Lees meer

Skryf aan Redakteur
Gruwelmoord opper vraag oor geweld teen jong meisies en vroue

Die gruweldood van Magdalena Stoffels gisteroggend dwing opnuut weer die vraag oor geweld teen jong meisies, kinders en vrouens in die ope. Meer as een-en-twintig jaar na onafhanklikheid en lank na diskriminasie wetlik opgeskort is, is die vrye beweging van jong meisies, ...   Lees meer

Skryf aan Redakteur
Moenie moordenaar beskerm

Ek wil graag my mening lig oor die brutale moord van Wyle Magdalena Stoffels ( May her Soul Rest In Piece). Ek Kan nie glo die regering het dit toegelaat dat daardie vuil-hond (die moordenaar) beskerm en bedek was nie. As 'n moeder' sou ek as dit my ...   Lees meer

Videonuus
Khomasdal-gemeenskap maak harte oop oor moord
© Republikein

Leerlinge van die Sekondêre Skool Dawid Bezuidenhout het vanoggend hulle harte oopgemaak oor hul mede-leerder wat gisteroggend skaars 'n 100 meter vanaf die skool 'n grudood gesterf het. Die Khomasdal-gemeenskapsforum het ook stem dik gemaak oor die voorval ...   Lees meer

Misdaad
Gruwel in moordrivier
© Floris van Schouwenburg

TERWYL ’n groep inwoners van Khomasdal buite die Katutura hospitaal op die bloed van ’n verkragter aangedring het, was die ma van ’n jong skoolmeisie ontroosbaar in die gange van die hospitaal nadat sy gehoor het haar dogter is dood. Die jong meisie het ...   Lees meer

Misdaad
Hoërskoolmeisie dood ná wrede aanval
© Republikein

Nuusbreker

’n TIENERJARIGE hoërskoolmeisie is net voor die middag dood ná sy vanoggend naby die Sekondêre Skool Dawid Bezuidenhout in Khomasdal wreed aangeval is.   Lees meer