Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


7 Februarie 2012

Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

7.2.2012
Tuindorp kry kultuurvenster

‘n KULTUURDORPIE is die naweek sowat 10 kilometer noord van Okahandja geopen waar ‘n mens van die B1 na Hochfeld afdraai.   Lees meer

6.2.2012
Die onkruid waai op Nkurenkuru

Die Ohlthaver & List Groep het verlede Vrydag gehelp om onkruid uit die mahangu-landerye van hoofman Sitentu Mpasi by Nkurunkuru te spit. Die geleentheid was deur onder meer twee ministers, ʼn adjunkminister, twee permanente sekretarisse en streekraadslede bygewoon.   Lees meer

6.2.2012
Finse universiteit skenk voertuie

Die Universiteit van Oulu het Vrydag twee voertuie, ’n minibus en sedanvoertuig ter waarde sowat N$550 000, aan die Mediese Skool van die Universiteit van Namibië (Unam) oorhandig. Die voertuie sal deur studente en die mediese fakulteit gebruik word om die opleidingsgeriewe in hospitale, ...   Lees meer

31.1.2012
Damara Lewende Museum

Die Namibië Toerismeraad (NTB) het lede van die media verlede week op ’n opvoedkundige toer na die Kunenestreek geneem om binnelandse toerisme te bevorder. Die Damara Lewende Museum naby Twyfelfontein is beslis ’n besoek werd waar besoekers kan kyk hoe die Damara vroeër geleef het.   Lees meer

31.1.2012
Himba tradisionele danse

Die Namibië Toerismeraad (NTB) het verlede week lede van die media op ’n opvoedkundige toer na die Kunenestreek geneem om binnelandse toerisme te bevorder. Daar is onder meer besoek by ’n Himba-nedersetting naby Palmfontein afgelê waar die Himba’s besoekers met lewendige tradisionele danse vermaak.   Lees meer

30.1.2012
Videotoer van weeldeskip

DIE Queen Mary 2 het onlangs sy eerste besoek aan die Walvisbaai hawe afgelê. Met ’n lengte van 345 meter en ’n breedte van 41 m is dit die grootste passasierskip wat tot dusver die hawe binnegegaan het. Die QM2 kan 3 046 passasiers en 1 253 offisiere en bemanning dra.   Lees meer

25.1.2012
Pa in stryd om kindertoesig

Die regte van pa’s en die onmiddellike verwydering van kinders uit die kloue van verwaarlosing het op die voorgrond getree toe Willibard Hangara van Windhoek by die polisie moes gaan aanklop vir hulp om alleentoesig oor sy seun te kry. Williebard en sy ma, ...   Lees meer

23.1.2012
Slak ry op skilpad se rug

Elgin Bahr het die video ingestuur van hoe ‘n tuinslak “’n saamrygeleentheid” saam met ‘n skilpad kry.   Lees meer

23.1.2012
Hiert, jou renoster!

Richard T. was saam met sy gesin in Etosha en het gelukkig sy videokamera byderhand gehad toe ‘n renosterkoei met ‘n kalf op sy skoonpa se voertuig voor hulle afgestorm het. Gelukkig het die renosterkoei haar bedink en gou weer met haar kalf weggedraf na veiligheid.   Lees meer

19.1.2012
Skillie knoop ’n geveg aan

Hannes van Vuuren het sy troetelskilpad afgeneem toe hy ’n geveg met ’n koelboks aangeknoop het. Aanvanklik het hy net vir een kans gesien, maar toe Skillie eers goed opgewarm was, het hy sommer nog ’n koelboks aangevat.   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend