|
|
6.2.2012 Kruiwa word hul speelplek |  Dit was onlangs so warm op Okahandja dat dié twee kleuters besluit het om in die kruiwa wat vol reënwater was, te speel. Hulle het gelag en gebaljaar en breed geglimlag toe Jonie Potgieter hulle afgeneem het. Lees meer |
|
6.2.2012 Vermy maar die kalklig | KALKLIG
Ons hou almal van die limelight
Want dan voel jy taamlik orraait
Jou naam op almal se lippe
Dan maak jy mos meer pitte.
Jan Alleman, jy moet verstaan
Al bring jy jou storie voetsaam
Daai issie wat die leser slaan
Hulle like meer die bekende naam. Lees meer |
|
6.2.2012 Lang hare is nie ’n sonde | EK raak net kwaad dat onderwysers nog op klein goed konsentreer soos hare wat te lank is volgens die onderwyser wat die kind huis toe gestuur het. Hulle tyd gaan verlore. Lüderitz Sekondêre Skool, los daai goed en kyk hoe lyk ons uitslae van 2011.
Ons ... Lees meer |
|
6.2.2012 Assuransie wil nie betaal | ONWILLIG om te betaal? Ek is D. van Wyk van Windhoek en wil net die volgende met die publiek deel. ’n Paar weke terug is by my kar voor Medi-Clinic ingebreek met die “remote” wat diewe deesdae gebruik. Na lange gesukkel vir ’n saaknommer en afskrif van verklaring by die polisie moes ek by HOLLARD, ... Lees meer |
|
6.2.2012 Bejaardes kan nie meer bybly | MET ’n skok kom ek agter dat Prosperity Health ons hospitaalplan se premie met bykans 25% verhoog het!
Die reaksie op my navraag is dat die premies mos elke jaar aangepas word. Ons is reeds oor die ouderdom van 60 jaar. Gaan ons pensioen met 25% op? Is die rente op ons beleggings 25%? Lees meer |
|
6.2.2012 Onregverdige behandeling | ONS staan aan die begin van 2012 en ek wil graag die volgende vra. Ek praat spesifiek met sekere staatsamptenare van die “Ministry of Education, Regional Office”, Hardapstreek. As die skoen jou pas, trek dit aan asseblief!
Weet julle dat julle besig is ... Lees meer |
|
3.2.2012 Hulle moet skaam kry | EK stem saam. Beares gee nie om nie, want nie net praat hul lelik met personeellede nie, maar kan nie hul werkers beter salarisse betaal nie. Daar is g’n voordele vir werknemers nie. Kyk na jul mense, hul werk hard. Die unie moet regtig kom inloer. G’n mens ... Lees meer |
|
3.2.2012 Plaaswerk is die antwoord | EK het jul artikel gelees van Men on the Side of the Road (MSR). Ons is op ’n plaas naby Omaruru en is op soek na plaaswerkers wat bereid is om die werk te leer. Ongelukkig het ons baie slegte ervaring gemaak.
Werkers wil nie hard werk vir ’n goeie salaris en is nie bereid om te leer. Lees meer |
|
3.2.2012 Problem free in Canada | WITH reference to the Ek-sê-maarnet They only took half at Xmas, the following.
Exactly, I ask the same question, Gaby! I suppose that employees who are working for Nam- Post are educated and paid well enough to make a good living and their packages include benefits as well. Lees meer |
|
3.2.2012 Keelvol vir jaagduiwels | EK het nog getwyfel of ek hieroor moet skryf, maar nadat ek halftwee namiddag by my huis kom en sien ’n jaagduiwel het my buurvrou se pragtige katjie doodgery en net so in Omukunda Drive gelos, sonder om te probeer uitvind wie die eienaar is en soos ’n lafaard weggery het, moet ek skryf. Lees meer |
|
|