|
|
21.03.2010 Namibië vier 20 jaar
Politiek en Nasionale Nuus Duisende deel in vryheidsfees |  Nuusbreker
OM 09:30 vanoggend, skaars ’n halfuur voor Namibië se 20ste onafhanklikheidsvieringe formeel sou afskop, het mense steeds in lang rye voor die hekke van Windhoek se Onafhanklikheidstadion tougestaan om self die mylpaalherdenking te beleef. Lees meer |
|
Videonuus Colorful assembly |  Nuusbreker
Namibians from all walks of life attended the twentieth independence celebrations in Windhoek on Sunday. Lees meer |
|
Videonuus Armed forces salutes president |  Nuusbreker
President Hifikepunye Pohamba receives a salute from the Namibian Defence Force during a parade at the twentieth annirversary of the country’s independence. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Dirk Mudge onthou |  Nuusbreker
EEN van Namibië se Grondwetskrywers en voormalige voorsitter van die Demokratiese Turnhalle Alliansie (DTA), mnr. Dirk Mudge, was Saterdagaand tydens die staatsbanket ter viering van 20 jaar se onafhanklikheid, een van die gaste. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Staatsbanket in beeld |  Nuusbreker
’n GLANSRYKE staatsbanket is Saterdagaand in die Safari Hotel en Konferensie Sentrum aangebied ter viering van Namibië se 20ste herdenking van onafhanklikwording. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Hooggeplaastes hier vir 20ste fees |  Nuusbreker
DIE ou aankomsaal by die Internasionale Lughawe Hosea Kutako buite die hoofstad is spesiaal ingerig en die rooi tapyt is uitgerol om verskeie staatshoofde en ander diplomate te verwelkom met hul besoek aan Namibië. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Optog vier 20 jaar se dienslewering |  Nuusbreker
’n LANG ry sierwaens van staatsinstellings, Windhoek se plaaslike owerhede en private maatskappye het vanoggend die hoofstad op horings geneem as deel van Namibië se 20ste onafhanklikheidherdenkinge. Lees meer |
|
Videonuus Military might on parade |  Nuusbreker
The Namibian Defense Force celebrated Namibia’s twentieth Independence with a display parade of military vehicles and aeroplanes.
Soldiers gave a salute to President Hifikepunye Pohamba as they drilled and drove past a podium. Lees meer |
|
Videonuus Nasionale trots inspireer 1ste Vodacom-wen |  Nuusbreker
SPORT: Die geesdrif waarmee die Welwitschias die Namibiese volkslied gesing het voor hul Vodacom-beker wedstryd teen die Valke gisteraand in Windhoek se Hage Geingob-stadion, het van die begin gewys hiér is ’n heel ander rugbyspan op die veld. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Nuwe lede van die parlement ingesweer |  Nuusbreker
ALTESAAM 61 lede van Swapo, Swanu, die United Democratic Front (UDF), Nudo, die Congress of Democrats (CoD) en die All People’s Party (APP) asook die ses lede wat deur Pres. Hifikepunye Pohamba benoem is, is Vrydag 19 Maart in die Nasionale Vergadering ingesweer. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus RP en DTA boikot nuwe Nasionale Vergadering |  Nuusbreker
ETIES sou dit verkeerd wees om ingesweer te word as lid van die Nasionale Vergadering terwyl jy ’n party in ’n hangende hofsaak is, wat die samestelling van die Nasionale Vergadering op grond van die verkiesingsuitslae van 2009 betwis. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus President se visie in sy eie woorde |  PRESIDENT Hifikepunye Pohamba het in ’n openhartige onderhoud met Republikein vandeesweek teruggekyk op 20 jaar van onafhanklikheid en sy persoonlike belewenis hiervan met Estelle de Bruyn van Republikein gedeel. Hy het ook sy drome en wense vir die land bespreek en gepraat oor die uitdagings wat voorlê. Hy het in die onderhoud ook ’n spesiale boodskap vir die jeug van die land gehad. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Dankie, Namibië! |  PRESIDENT Hifikepunye Pohamba, wat Sondag vir sy tweede ampstermyn ingehuldig word, het op die vooraand van Namibië se 20ste herdenking van onafhanklikwording al die mense van Namibië bedank vir hul bydrae om vrede en stabiliteit in die land te verseker.
Dit ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Nuus van 19 tot 25 Maart 1990 |  • Verskeie hooggeplaastes was gisteraand reeds in Namibië vir die onafhanklikheidsvieringe, onder wie dr. Chester Crocker, voormalige Amerikaanse adjunkminister belas met Afrika-sake.
• Die oproep tot patriotisme op Namibiese diewe in die onafhanklikheidsweek ... Lees meer |
|
Sport Kom ons blaas ’n wendeuntjie op ons vuvuzelas! |  VRAAG: wat is lekkerder as ’n naweek propvol sport?
Antwoord: ’n Langnaweek met onafhanklikheidsvieringe waar drie van die land se gunsteling sportsoorte die vonke van trots laat spat teen besoekers uit buurlande in Suidelike Afrika.
Ja, ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Inaugural speech of the first Namibian president |  Mr Sam Nujoma was sworn in as the first President of the independent Republic of Namibia by the Secretary-General of the United Nations, Dr Javier Perez de Cuellar, during the first hour of 21 March 1990. Following is the text of Mr Nujoma’s inaugural ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Eerste Minister onthou 1990 |  NAMIBIË is vandag, 20 jaar na onafhanklikwording, ’n totaal ander plek as wat dit in 1990 was. As Namibië in die volgende 20 jaar kan verseker dat die land ’n gesonde, opgevoede en opgeleide nasie het waar die omstandighede geskep is dat die meerderheid ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Speaker kyk terug op lang pad |  DIE Speaker, mnr. Theo-Ben Gurirab, het onlangs besoek in Indië afgelê en volgens hom was hy besonder beïndruk met wat hy daar gesien en ervaar het. Hoe die land daarin geslaag het om ekonomiese uitdagings die hoof te bied en om verkiesings binne ’n dag aan te bied met ’ ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Onafhanklike regbank bly voorbeeld vir Afrika |  SEDERT onafhanklikwording het die Namibiese regstelsel met rasse skrede vooruitgegaan en heelwat is in die afgelope 20 jaar vermag.
Die kersie op die koek is die onbetwiste onafhanklikheid van die regbank wat ’n voorbeeld nie net vir die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap nie, ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Voorblad op 21 Maart 1990: "Namibië vry" |  NAGENOEG 20 000 Namibiërs was in die Onafhanklikheidstadion teenwoordig toe die land 20 jaar gelede op 21 Maart 1990 sy eerste treetjie as onafhanklike land gegee het.
By die geleentheid waar mnr. Sam Nujoma deur die destydse sekretaris-generaal van die Verenigde Volke Organisasie (VVO), dr. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus A review on labour relations |  AT Independence Namibia inherited an outdated system of employment relations which had been born out of the apartheid regime. At Independence the Government and the people realised that we as a nation had to make rapid and drastic changes to the approach to labour relations. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus The electoral process and democracy |  THE electoral process is fundamental to democracy and an integral part of it. Namibia has constitutionally committed itself to a multi-party democracy and free elections which guarantee each voter a free and independent choice.
Since the Constitution commits Namibia to multiparty democracy, ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Só vier Namibiërs die eerste keer |  TYDENS die eerste onafhanklikheidsviering in 1990 is die feestelike geleentheid vasgevang in ‘n glanspublikasie, Namibia Mirror, Independence: 21 March 1990 met Jaap Venter en Peet Venter die redakteurs.
Die doel van die boek was om Namibiërs met ‘ ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Independence of the Namibian Court of Law |  THE Supreme Court of South West Africa/Namibia was the first court in Southern Africa (possibly Africa) to implement a broad appreciation of human rights as a foundation for its understanding of legal interpretation.
The Transitional Government attached ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Make your voice heard |  PEOPLE who have already taken part in Democratic Media Holdings’ survey to find out how residents see their country on the brink of this weekend’s 20th Independence celebrations, have given Namibia the highest scores for peace, stability, cultural rights and freedoms. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Agriculture the backbone of Namibia’s economy |  AGRICULTURE can rightfully be described as Namibia’s economic and social heart beat. Although its contribution to the Gross Domestic Product (GDP) is relatively small compared to that of mining and tourism, about 70% of Namibia’s population is ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Providing health care for the people |  ONE of the biggest challenges the Ministry of Health and Social Services (MoHSS) faced at independence was to unify the fragmented health care and social welfare system it inherited from the previous regime.
Apart from begin fragmented, the preindependence ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Tourism in Namibia in 2010 |  TOURISM has been a winner for the Namibian economy over the last 20 years! The best way to get ahead in life is to always back a winner. GRN should continue to heed this advice!
Tourism will continue to bring home the bacon for our economy indefinitely, ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus The Energy Sector 20 years after Independence |  NAMIBIA’S high population growth, even higher urban population growth and substantial urban migration have resulted in an overall growth of commercial energy use at an average 6% per year in the period 1990 to 1998, but this tendency could reduce to about 3% over time. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Quality Governance at Regional Level |  QUALITY governance at regional level is assured when regional government bodies are efficient, competent, responsible, duly capacitated, caring, sensitive and transparent in character, as well as responsive and comprehensive in service delivery. Quality governance is committed to progress. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Wat die wet sê oor regte van kinders en fundamentele vryhede |  1. Alle persone moet die reg hê:
(a) op vryheid van spraak en meningsuiting, wat die vryheid van die pers en ander media insluit;
(b) op vryheid van denke, gewete en oortuiging, wat akademiese vryheid in inrigtings van hoër onderwys insluit;
(c) ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Die stand van onderwys na 20 jaar van onafhanklikheid |  HOEWEL daar in Namibiё se onderwys tekens is van vooruitgang na 20 jaar van onafhanklikheid, word algemeen aanvaar dat daar ook baie ernstige tekortkominge bestaan.
Daar is wel meer skole en leerkragte, asook meer kinders op skool, maar terselfdertyd ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Film series celebrating 20 years of Namibian independence |  TO commemorate 20 years of Namibian independence, the Namibia Institute for Democracy (NID) offers the “Why democracy?” film series in co-operation with the Goethe Zentrum, the Franco Namibian Cultural Centre (FNCC) and the American Cultural Centre. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Democratic governance: A reflection |  THERE is a tendency amongst local political analysts to argue that Namibia is an exceptional case on the grounds of the nature of the country’s transition from violent conflict to peace, and from a racial oligarchy to a functioning multi-party democracy. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Regverdige verhoor gewaarborg |  1. (a) In die bepaling van hul siviele regte en verpligtinge of enige kriminele aanklag teen hulle, is alle persone geregtig op ’n regverdige en openbare verhoor deur ’n onafhanklike, onpartydige en bevoegde hof of tribunaal: met dien verstande ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Regte ten opsigte van Taal en Eiendom |  1. Die amptelike taal van Namibië is Engels.
2. Geen bepaling van hierdie Grondwet belet die gebruik van enige ander taal as medium van onderrig in private skole of in skole wat deur die staat gefinansier of gesubsidieer word nie, behoudens voldoening ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Menswaardigheid, regte en onafhanklikheid |  1. Daar moet ’n Ombudsman wees, wat die bevoegdhede en werksaamhede moet hê wat in hierdie Grondwet uiteengesit is.
2. Die Ombudsman moet onafhanklik wees en slegs onderworpe wees aan hierdie Grondwet en die wet.
3. Geen lid van die Kabinet of ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Apartheid en regstellende aksie |  1. Die praktyk van rassediskriminasie en die praktyk en ideologie van apartheid waaronder die meerderheid mense van Namibië so lank gely het, word verbied, en kragtens wet van die Parlement moet sodanige praktyke en die bevordering van sodanige praktyke krimineel ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus The role of the Ombudsman in protecting human rights |  IN the past 20 years, we have had many satisfying experiences serving people with joy and regrets that we could not find in favour of all complainants who approached our Office for assistance.
The Namibian experience of Ombudsmanship constitutes to date ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Local authority in need of reform |  LOCAL government development in Namibia is at a critical stage. It is said that politics is the art of the possible but related to local authorities in Namibia the nearly impossible must be tackled.
Many local authorities are in disarray or have, at least partially, become dysfunctional. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Onderwys, Fundamentele Regte en Privaatheid |  1. Alle persone is geregtig op onderwys.
2. Primêre onderwys is verpligtend en die staat moet redelike fasiliteite beskikbaar stel om hierdie reg aan elke inwoner van Namibië te verseker, deur staatskole op te rig en in stand te hou waar primêre onderwys gratis voorsien sal word. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Bevorder welvaart van die Nasie |  Die Staat moet die welvaart van die mense aktief bevorder en handhaaf deur onder andere beleidsrigtings te aanvaar wat gemik is op die volgende:
(a) afkondiging van wetgewing om gelyke geleenthede vir vroue te verseker, om hulle in staat te stel om ten ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Adverteerders ondersteun na 20 jaar steeds |  TWINTIG jaar gelede met die onafhanklikwording van Namibië het heelwat groot maatskappy nie geskroom om hul vreugde met die heuglike gebeurtenis met landsburgers te deel in advertensiespasie wat hulle by Republikein gekoop het nie.
Ons het in die spesiale ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Groot stry oor feesparty |  GOED genoeg vir die aanloop tot die algemene verkiesings, maar nie goed genoeg vir die viering van die 20ste jaar van ’n onafhanklike Namibië nie. Dan word net Windhoekse kunstenaars oorweeg.
So sê Peter Isaacs, ’n Swakopmundse akteur en sanger. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Vuurwerke Sondag |  'n Skouspel wag op Namibiërs.
As deel van die land se 20ste onafhanklikheidsvieringe sal daar op Sondag 21 Maart tussen 20:00 en 21:00 ’n vuurwerkvertoning by die Onafhanklikheidstadion aangebied word.
Die publiek word versoek om die nodige voorbereidings met troeteldiere te tref. Lees meer |
|
Kommentaar Onafhanklikheidsfees | DIE finale reëlings vir die 20ste onafhanklikheidsfees is onderweg en Namibiërs kan daaruit leer ten einde die uitdagings na Visie 2030 aan te pak. Twintig jaar gelede was Namibiërs midde die grootste staatkundige onsekerheid op die drumpel van die onafhanklikheidsfees. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Kapofi hoop vir groter skare |  ONAFHANKLIKHEIDSVIERINGE is bedoel vir alle Namibiërs wat, vanuit ’n verlede van konflik en gewapende stryd, vandag verenig is in ’n nasie wat reeds vir 20 jaar in vrede en politieke stabiliteit saamleef.
Dit is die boodskap van die sekretaris tot die Kabinet, mnr. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus ‘Verkiesingswet moet hersien word’ |  DIE noodsaaklikheid bestaan vir die hersiening van die verkiesingswet waar aandag ook geskenk word aan die aantal dae waarop gestem word.
Die behoefte aan die verstewiging van sekere skroewe in die wet is nodig om onduidelikhede en weersprekende vertolkings uit die weg te ruim, ... Lees meer |
|
Nuus vir die oor Kapofi on Independence Celebrations |  On Sunday 21st of March 2010, Namibia will be celebrating 20 years of independence.
Estelle de Bruyn interviewed the Secretary to Cabinet, Mr. Frans Kapofi, who is in charge of the organisation of the Independence Celebrations to find out what is planned ... Luister meer |
|
Nuus vir die oor Hage Geingob looks back over last 20 years |  The Minister of Trade and Industry, Dr. Hage Geingob, says Namibia’s development as an independent nation over the last twenty years was not easy.
However, the next decades holds its own challenges.
He spoke in commemoration of Namibia’ ... Luister meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Hage oor eerste 20 jaar |  TWINTIG jaar se stabiliteit na onafhanklikwording ná ‘n lang stryd om waardigheid en eer te wen asook die reg om self die leiers van die land te verkies en die land te ontwikkel, is geen klein prestasie nie.
Tog gaan die volgende twintig jaar groot uitdagings bied, ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Gesoek: Opposisie met idees, nie ‘werklose entrepreneurs’ |  SOLANK opposisiepartye klein, groepsgebaseerde klieks bly wat medeburgers oor etniese en kulturele grense heen nie met werkbare, nuwe idees kan inspireer nie, sal hulle altyd min – of selfs niks – tot die ontwikkeling van Namibiese demokrasie bydra. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Oorspronklike kompasnaald moet Namibië rig |  “IS ons op die koers wat ons op 21 Maart 1990 uitgestippel het? Het ons spoed verloor? Is ons nog ewe dapper?” Hierdie was die kernvrae waarmee die Eerste Minister, mnr. Nahas Angula, verlede week ’n debatreeks aan die rol gekry het oor waar ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Gee jou punt vir 20 jaar |  DIE Eerste Minister, mnr. Nahas Angula, het met die wegspring van ’n reeks debatte oor die land se 20ste onafhanklikheidvieringe voorgestel dat elke inwoner self ’n punt gee vir waar Namibië vandag met betrekking tot belangrike politieke, maatskaplike, ... Lees meer |
|
Nuus vir die oor Premier praat prontuit |  Wat sê die opvolgdebat in Swapo oor die hartklop van die regerende party?
Het Namibië te veel politieke partye?
Klik op die speelknoppie en hoor Eerste Minister Nahas Angula se opinie oor of daar ’n opvolgdebat of selfs –wedloop kan wees sonder dat Pres. Luister meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Nahas trek opvolgstreep |  DIE mobilisering van stamlojaliteite in enige opvolgdebat of wedloop om die leisels by President Hifikepunye Pohamba oor te neem, verloën die Grondwet as die hoeksteen van Namibiese demokrasie, verneder die amp van die Staatshoof en trek die stand in twyfel ... Lees meer |
|
Algemeen Vieringsembleem bekendgestel |  VOORBEREIDINGS vir Namibië se twintigste onafhanklikheidsvieringe op 21 Maart 2010 is aan die gang en die nasionale embleem vir die vieringe is gister deur die Eerste Minister, mnr. Nahas Angula, amptelik bekendgestel.
In sy toespraak het die Premier gesê ... Lees meer |
|
|