Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


8 Februarie 2012

Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

1.2.2012
Korrupsie op Mariental beweer
© Republikein

HULLE verdrink in armoede en werkloosheid terwyl miljoene dollar in die munisipaliteit gestort word om hulle uit hierdie situasie te red. Die geld het spoorloos verdwyn, sê ontevrede inwoners op Mariental. Klagtes dat die hoof uitvoerende beampte van die ...   Lees meer

30.1.2012
Tsumkwe se ligte nou voltyds aan
© Tammy Kleinhans

DIE meer as 700 inwoners van Tsumkwe het nou 24 uur per dag toegang tot elektrisiteit en sien uit na die ontwikkeling wat dit vir die gemeenskap inhou. Die nedersetting se son- en dieselaangedrewe kragsentrale is verlede week amptelik deur die Minister van Myne en Energie, mnr.   Lees meer

30.1.2012
Aranos-skole het vakante poste
© Republikein

OUERS en personeel van die vier staatskole op Aranos was vroeg verlede week bekommerd oor ’n tekort aan onderwysers en klaskamers. Tot 84 leerlinge van Laerskool Salmon Boois moes in die skoolsaal sit omdat daar nie genoeg klaskamers is nie. Saam met J.R. Camm, ...   Lees meer

11.1.2012
Biathle toets spoed en uithouvermoë

’n TOETS vir alle hardlopers en swemmers word op 28 Januarie in Windhoek aangebied wanneer die eerste Biathle-byeenkoms in die land plaasvind. Biathle is ’n aaneenlopende hardloop-swem-hardloop byeenkoms en word as ’n teelaarde beskou vir moderne pentathlon, ...   Lees meer

6.1.2012
Blaaskans voor Otavi watertoevoer afsny
© Republikein

INWONERS van Otavi het ’n tydelike blaaskans gekry voor die watertoevoer van die dorp vir sekere tydperke afgesny sal word. Uitstaande skuld op waterrekeninge is nie vereffen nie en die dorpsraad kan op sy beurt nie vir NamWater vir die watervoorsiening vergoed nie.   Lees meer

5.1.2012
Arie en seun in sop
© Republikein

’n VROU wat na bewering verlede maand op Dordabis deur ’n familielid van ’n raadslid verkrag is, beweer dat die raadslid nou vir haar die wêreld warm maak ná sy ’n klag by die polisie aanhangig gemaak het. Volgens haar is sy op 4 Desember in haar opslaanhuis op Dordabis deur Ricky Uirab, ...   Lees meer

4.1.2012
Oorskot by Döbra gevind
© Republikein

DIE reste van ’n uitgebrande liggaam is op 31 Desember deur die polisie noordoos van Döbra gevind. Volgens adjunkkommisaris Sylvanus Ngishindimbwa van die polisie se skakelafdeling is die persoon wat vermoedelik ’n man is, moontlik in 2010 reeds oorlede. “Daar ...   Lees meer

3.1.2012
Tses takel waterskuld
© Republikein

TSES, een van die plekke waar krane ’n paar weke gelede opgedroog het weens die hoë waterskuld waarin die nedersettingsraad swem, is druk besig om stappe teen instellings te doen wie se waterskuld uitstaande is. Hierdie aksie het die polisiekantoor en die Ministerie van Landbou, ...   Lees meer

29.12.2011
Grootvoet laat Aminius groot skrik

DIE olifantbul wat die afgelope week in die Ooste ronddwaal, het vir groot konsternasie gesorg toe mense by Aminuis die dier gewaar en hom uit vrees met honde en stokke probeer verwilder het. Die bul is ’n week gelede in die omgewing van Steinhausen gesien, ...   Lees meer

28.12.2011
Munisipaliteit: Geen ander raad met Katima se rondloperhonde

KATIMA Mulilo se dorpsowerheid sien geen ander uitweg in die krisis met rondloperhonde op die dorp as om die diere in groot getalle dood te skiet nie. Mnr. Charles Nawa, waarnemende hoof uitvoerende beampte van die munisipaliteit, het gister sekere inwoners ...   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend