Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


8 Februarie 2012

Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

7.2.2012
Nuwe gesig vir Josephine
© Tammy Kleinhans

KLEIN Josephine Kandjala (1) van Gobabis, kan die wêreld nou vierkantig in die oë kyk nadat die buitengewone skedelgebrek waarmee sy gebore is, met behulp van ’n operasie reggestel is. Josephine is kort voor Kersfees verlede jaar na Durban geneem waar ...   Lees meer

1.2.2012
Operasies kan Pandu se lewe verander
© Marianne Pretorius

DIE storie van die verminkte sesjarige seuntjie wat oënskynlik sy lewe lank deur sy ma gebruik is om geld te bedel, sal hopelik binnekort ’n gelukkige einde hê. Me. Carol Semedo, die bestuurder van die Nampharm Stigting, het gister self na Okahandja Park gery om die ma, me.   Lees meer

31.1.2012
Tientalle kinders baat by gesigoperasies
© Verskaf

Altesaam 85 kinders met gesplete verhemeltes en ander gesigsgebreke is verlede week deur Operation Smile South Africa in samewerking met die Namibiese Ministerie van Gesondheid en Maatskaplike Dienste geïdentifiseer en hulle sal in April vanjaar korrektiewe operasies ondergaan.   Lees meer

31.1.2012
Pandu se verminking was jare ‘goue gans’
© Marianne Pretorius

GISTER se berig oor ’n ma se oënskynlik skaamtelose misbruik van haar verbrande kind vir bedelary, het die spreekwoordelike kat in die hoenderhok losgelaat. Talle mense het Republikein gebel om te vertel van hul ontmoetings met Pandu Musenge (6) en hoe hulle geld aan sy ma gegee het.   Lees meer

30.1.2012
Nuwe hoop vir verbrande klein Pandu
© Jan Poolman

’n MA van ’n erg verminkte seun wat vir ses jaar lank van deur tot deur geloop het om geld te bedel, is Vrydag uitgevang toe dit aan die lig gekom het dat die Ministerie van Gesondheid en Maatskaplike Dienste reeds lank gelede onderneem het om mediese hulp aan die seun te gee.   Lees meer

20.1.2012
Egpaar saam op operasietafel
© Marlize Rautenbach

“EK het die kans om my kinders se pa vir hul terug te gee en ek kan weer my man terugkry.” Dit was vir die dapper Liezl van Schalkwyk van Windhoek genoeg motivering om te besluit om as nierskenker vir haar man, Piet, op te tree. Piet ly aan ’n geneties ...   Lees meer

11.1.2012
Atleet in hospitaal ná ongeluk

ABRAHM Louw (foto), Namibië se mees belowende driekampatleet in jare en oorspronklik van Tsumeb, is gisteroggend tussen Parys en Potchefstroom ernstig beseer gelaat nadat hy van sy fiets afgery is. Die 19-jarige Louw was in ’n kritieke toestand in ’n hospitaal in Potchefstroom, ...   Lees meer

10.1.2012
Opname oor menslike gesondheid begin

MONSTERS van groente en vrugte wat in ’n tien kilometer radius van Namibia Custom Smelters (NCS) op Tsumeb verbou word, is vir ontleding na die buiteland gestuur om te bepaal of die vrystelling van giftige arseengasse enige negatiewe invloed daarop het. Volgens dr.   Lees meer

22.12.2011
Skadelike middel moet van rak af

MEER as ’n maand nadat die Namibiese Mediese Regulerende Raad (NMRC) gesê het hulle gaan die pynstiller Synap Forte verban, is dit steeds beskikbaar by sekere apteke in die hoofstad. Die hoofbestanddeel van die pynstiller is DPP (dextropropoxyphene), wat dosis- ...   Lees meer

19.12.2011
Skenk hier bloed

DIEGENE wat gedurende Desembermaand wil bloed skenk, kan die volgende klinieke van die Bloedoortappingsdiens besoek. Hou in gedagte dat slegs mense ouer as 16 jaar en wat meer as 50 kg weeg, bloed mag skenk. Elke weeksdag: Talstraat-sentrum vanaf 07:00 tot 16:00 en United House- ...   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend