Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


8 Februarie 2012

Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

3.03.2010

Stem Namibies

© www.sinewmodelsearch.co.za
Die 22-jarige Cindy-Lee Bornman van Otjiwarongo wat op die oomblik in Wellington onderwys studeer, het pas ingeskryf vir deelname aan die Sports Illustrated New Model-soektog. Een van die pryse is ’n fotosessie in Mauritius waarvan die foto’s gebruik gaan word vir die glanstydskrif se gesogte jaarlikse swembroek-uitgawe asook die gepaardgaande televisieprogram. Ten einde haar sukses te waarborg, het sy die stemme van haar landgenote nodig. Om vir Cindy-Lee te stem, besoek www.sinewmodelsearch.co.za en blaai deur die foto’s totdat jy op haar afkom. Stem dan “hot” of “not”. Die 15 semi-finaliste word in Mei aangekondig.