Die Namibië Brouerye (NBL) het Tafel Lager se slagspreuk en verpakking verander. Die handelsmerkbestuurder, mnr. Vido Tjozongoro (foto) wys hier die nuwe (links) en ou (regs) verpakkings. Die slagspreuk is van ?Taste the Good Times? na ?Share Your Pride? verander. Die kenteken is ook nie meer die van die ou brouerye nie, maar ?n splinternuwe een.