|
|
30.8.2010 Windhoeker se kiekie laat vandale se turf sit |  TWEE vlieëniers uit Benoni se kuiertjie in Windhoek het die manne verlede week ’n hele N$1 750 uit die sak gejaag toe hulle die hoofstad Maandagnag so ’n bietjie op horings geneem het.
“Uiteindelik het ek iemand gevang,” sê die ... Lees meer |
|
24.8.2010 Onderwerpe vir 'n warm debat |  JC Nel van Windhoek sê die trappies by die groot parkeerruimte in die middestad (regoor die Kalahari Sands Hotel) is meer as net ’n oogseer. Hy skryf terwyl sake-ondernemings en hotelle derugans besig is met verbeterings om toerisme aan te wakker, is die munisipaliteit ... Lees meer |
|
18.8.2010 Goedjies wat pla |  Rommelstrooiing in die Etosha Nasionale Park het dié keer vir reisigers ’n bietjie vermaak verskaf, maar volgende keer is die arme dier dalk nie so gelukkig nie. Kyk wat daar nog is wat ons lesers pla... Lees meer |
|
11.8.2010 Só kan dit nie aangaan! |  ’n ONTSTOKE boer uit die Gobabis- omgewing sê genoeg is nou genoeg!
Dié bakkievrag (foto bo) kalwers is Donderdag op die dorp by ’n speenkalfveiling afgeneem net voordat die diere letterlik van die bak afgesleep is (foto onder). Elke week word beeste op ... Lees meer |
|
30.7.2010 Rooihemp woedend oor selfoonfoto |  Skorro-skorro en dan nog verwaand ook…. ‘n woedende leser het die foto’s ingestuur van die Nissan-bakkie wat glo swaar gelaai was en heen en weer oor die pad geswerf het. Lees meer |
|
23.7.2010 Stuur jou foto's |  Tyrone het foto's gestuur van twee taxi's in die stad wie se padmaniere hom eindeloos gefrustreer het. Die leser vra hoe 'n mens kalm kan bly as taxibestuurders geen gebod gehoorsaam nie. Tyrone meen die verkeersowerhede moet hul werk meer nougeset doen.
Nog ... Lees meer |
|
20.7.2010 Bus steek teen 120 km/h verby |  “Jammer vir die swak fotobeeld! Ek wonder eintlik net watter spoed ry die bus, want ek ry 120 km per uur en toe kom sleep die bus, PS 207, verby sowat 25 km van Otjiwarongo af op die Otavi-pad. Ons het suid gery. Ek was stomgeslaan,” laat weet Edward. Lees meer |
|
19.7.2010 Oorlaai en dit teen 'n spoed van 140 km/h |  “Jammer vir die swak gehalte van dié foto. My man het bestuur terwyl ek foto’s geneem het en dis maar moeilik so in die motor!
“Dié voorval het Saterdagoggend, 10 Julie omstreeks 10:00 plaasgevind. Ons het gery vanaf Katutura na die middestad toe dié oorlaaide bakkie by ons verbyjaag. Lees meer |
|
20.5.2010 Bome bly in slag |  ’n Leser, Jens Viëtor, was gister na Windhoek onderweg toe hy tussen Stampriet en Mariental op dié gruwel afgekom het.
Padwerkers was besig om kameeldoringbome en witgatbome op die padskouer voor die voet af te saag.
Hy het hulle gevra waarmee hulle ... Lees meer |
|
|