|
|
24.7.2008 Bank reik hand na polisie |  MET die Suider -Af r ikaanse Samewerkingorganisasie vir Streekpolisiehowe (SARPCO) se algemene jaarvergadering wat vanjaar in Namibië plaasvind, het Standard Bank Namibia materiële ondersteuning ter waarde van N$45 000 aan die Namibiese polisie (Nampol) geskenk. Lees meer |
|
24.7.2008 Nafau en kettingwinkel kwaai haaks |  DIE Namibiese Voedsel- en Verwante Werkersunie is ontsteld oor die huidige arbeidsverhoudinge wat tussen hom en Shoprite Namibia heers. Die winkelgroep beweer dat die vereistes wat Nafau ten opsigte van werkers stel, die werkers vir die onderneming te duur maak. Lees meer |
|
24.7.2008 City Centre |  City Centre, ‘n sakekompleks wat deur Tusk Investments in samewerking met Nedbank Namibia op Outapi in die Omusati-streek opgerig is, is deur die Minister van Presidensiële Aangeleenthede, dr. Albert Kawana, namens President Hifikepunye Pohamba amptelik geopen. Lees meer |
|
24.7.2008 Die Namibiese Rooikruisvereniging |  Die Namibiese Rooikruisvereniging het onlangs, danksy ‘n skenking van PricewaterhouseCoopers (PWC), N$10 000 ryker geword. PWC het op 1 Julie sy tiende bestaansjaar gevier en as gevolg daarvan die Rooikruisvereniging, onder die globale inisiatief onderneem deur PWC, ... Lees meer |
|
23.7.2008 Hand op papier teen korrupsie |  AIR Namibia se senior bestuurslede het die voorbeeld gestel deur die eerste van die redery se werknemers te word om die maatskappy se nuwe beleid op die voorkoming van bedrog en korrupsie in die werkplek te onderteken.
Aangesien bedrog en korrupsie by ... Lees meer |
|
23.7.2008 Boost for Business School Challenge | OLD Mutual has invested N$30 000 in The Business School Challenge Simulation. The Association for the Advancement of Black Accountants in Namibia (ABAN) has hosted the challenge in conjunction with the Institute of Chartered Accountants in Namibia (ICAN), over the past four years. Lees meer |
|
23.7.2008 Eerste Nasionale Bank Namibia |  Eerste Nasionale Bank Namibia het Vrydag sy selfoonbankdiens bekend gestel. ‘n Karaoke-aand was ook vir personeellede gereël, waartydens pryse ook uitgedeel was.Op die foto is v.l.n.r me. Shari Nell, me. Nonnie Gei-Khoibes en me. Antonette Bruwer, personeellede by die Ausspannplatz- ... Lees meer |
|
23.7.2008 SGA Chartered Accountants & Auditors |  SGA Chartered Accountants & Auditors, ‘n geoktrooieerde rekenmeestersmaatskappy in Windhoek, het 30 komberse aan Dagbreek-skool se kinders geskenk. Tweede van links agter verskyn die rekenmeesters en ouditeure, Yolanda Corbett, Stuart Eksteen, Elke Hole, ... Lees meer |
|
23.7.2008 SABC Africa off the air | MULTICHOICE and the SABC have announced that from 1 August, the SABC Africa channel will no longer be carried on the DStv service. Operation of the SABC Africa channel is no longer viable and MultiChoice and the SABC have agreed that the channel be withdrawn from the DStv bouquet. Lees meer |
|
23.7.2008 ’Cash is not king’ | JOHANNESBURG - South Africans hoping to stash money under the mattress or stow it in the piggybank could be making a big mistake, according to the country’s largest money manager. “Cash can be a great asset, but it doesn’t provide the real growth required for retirement, ... Lees meer |
|
|