17.5.2012
 Argiewe:

Vandag se koerant


Sien E-Publikasie vir al die Kleinadvertensies

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


16 Mei 2012

SUPERMAAN


30 Bruidspare gekies


Suiderland 15 Mei

Kollig 10 Mei

Die Weer


Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

10.2.2012
Myn-indaba slaag
© flickr

DIE jaarlikse Belê in Afrika mynindaba wat gister in Kaapstad, Suid-Afrika ten einde geloop het, is deur organiseerders as ’n reuse-sukses beskryf. Volgens organiseerders het ’n rekordgetal van 7 200 afgevaardigdes wat reeds voor die indaba ’n aanvang geneem het, geregistreer.   Lees meer

10.2.2012
Trans-Kalahari-spoorlyn onder die soeklig
© Uerikoha Tjijombo

DIT is ’n bekende feit dat die sosioëkonomiese ontwikkeling en die daaropvolgende ekonomiese groei in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SADC) en in Afrika deur sommige faktore weens die gebrek aan voldoende infrastruktuur, soos spoorlyne, beperk word.   Lees meer

10.2.2012
The Market Indicators

Kyk (1.10 mb)   Lees meer

10.2.2012
Namibia wouldn’t block Rio, China partnership

NAMIBIA wouldn’t seek to block any partnership between Rio Tinto Group and a Chinese company, an official from the African country’s government said. “We don’t interfere in private company dealings,” said Abraham Iilende, deputy director of mines at the department of mines and energy.   Lees meer

10.2.2012
Dry-dock service improved

LAST Monday was quite a historic day in the lives of Namsov Fishing Enterprises and Namdock in Walvis Bay. This specific dry-dock operation was previously not possible because of inadequate lifting for this size vessel. With the introduction of Namdock ...   Lees meer

9.2.2012
The Market Indicators

Kyk (2.08 mb)   Lees meer

9.2.2012
Airbus sê hoe A380’s getoets word

DIE vliegtuigvervaardiger Airbus Industrie het gister die versekering gegee dat sy superstraler, die A380, veilig is om mee te vlieg. Dit volg nadat ’n A380 van die Australiese lugdiens Qantas gister vir inspeksie gehok is omdat krake op die monteeronderdele van die vlerke ontdek is.   Lees meer

9.2.2012
Breë geldvoorraad lyk gesond

Die nuutste statistiek wat deur die Bank van Namibië (BoN) vrygestel is, dui daarop dat die groeikoers in die breë geldvoorraad opnuut in Desember, soos in November, ná ’n effense afname in Oktober toegeneem het. Die Desember-groei stem ooreen met dié van September, ...   Lees meer

9.2.2012
NBL, NAFAU celebrate positive agreement

NAMIBIA Breweries Limited and the Namibian Food and Allied Workers Union (NAFAU) on Monday signed an amended Recognition Agreement. NAFAU has been recognised by the company as the exclusive bargaining agent for employees within the bargaining unit since 2000.   Lees meer

9.2.2012
Rio, Guangdong Nuclear held talks on Namibia
© Nampa/Reuters

RIO Tinto Group, the world’s third-largest mining company, said it has held talks with China Guangdong Nuclear Power Group Co. on a possible venture in Namibia, where it owns the Rössing uranium mine. Guangdong Nuclear last week said it had purchased 89.   Lees meer

8.2.2012
CRAN sal MTC-aansoek hersien
© Republikein

DIE Regulerende Owerheid vir die Kommunikasiebedryf (CRAN) sal MTC se aansoek om ’n spektrum- lisensie binne die kortste moontlike tyd hersien, na aanleiding van die bekendstelling van vierde geslag (4G) tegnologie in Namibië. Toe MTC sy toetslopie vir ...   Lees meer

8.2.2012
The Market Indicators

Kyk (1.86 mb)   Lees meer

8.2.2012
Bank welcomes its new trainees

BANK Windhoek last week welcomed this year’s participants of the Candidate Bankers Training programme (CBT). The programme was first launched 16 years ago and more than 500 students have graduated since 1996. This training programme is the only one of ...   Lees meer

8.2.2012
Kavango Block Brick on low cost housing

DEMOCRACY has brought freedom, but has not solved the country’s housing crisis. While much energy and money is spent on conferences addressing the issue, no actual action has been taken. The time is right for Namibia to take franchise over what we are bringing to the table.   Lees meer

8.2.2012
Week in review at Namibia Stock Exchange

THE Namibia Stock Exchange (NSX) Overall Index rose 1.5% week-on-week. Oryx Properties topped the gainers’ list up 14.7% over the week, Santam rose 4.8% over the week, Sanlam climbed 3.0% while Nedbank ended 2.9% higher. Nictus topped the losers’ list, falling 7.   Lees meer

8.2.2012
Final winner announced

The final two of the six semi-finalists of the WesBank Spes Bona competition was recently drawn. Wes- Bank and Spes Bona Motor Company launched the “Win A Fiat 500” campaign in November 2011, where customers could test drive any vehicle from the Spes Bona motor company in order to score points.   Lees meer

8.2.2012
Pineas wins N$25 000 of Shop-A-Lot
© Contributed

Pineas Shikukutu became the third lucky person to enjoy a N$25 000 shopping spree, compliments of Oshikandela.   Lees meer

7.2.2012
The Market Indicators

Kyk (1.14 mb)   Lees meer

7.2.2012
Air Nam-vloot groei met bestelling van twee A319’s

AIR Namibia het twee nuwe Airbus A319-vliegtuie vir sy streekroetes bestel. Die vliegtuie, met sitplek vir 112 passasiers in ’n tweeklas-uitleg, sal nuwe vlakke van gemak op roetes tussen Windhoek en ander stede in Afrika skep. Air Namibia beskik reeds ...   Lees meer

7.2.2012
Namibië steeds moeilik om sake in te doen
© Doing Business database

NAMIBIË het met vier plekke op die ranglys van die Wêreldbank se 2012-verslag “Doing Business in a More Transparent World” gedaal. Die verslag meet jaarliks die gemak waarmee sake in verskeie wêreldlande gedoen kan word. Dit fokus op tien gebiede, naamlik die gemak om ’n besigheid te begin, ...   Lees meer

6.2.2012
Oryx now predominantly owned by Namibians

A transaction was concluded on 23 December, 2011 whereby a 25.5% holding in Oryx Properties Limited was sold for N$185 million. The 25.5% holding was previously held by SA Corporate Real Estate Fund, a South African property fund listed on the Johannesburg ...   Lees meer

6.2.2012
Facebook raak ’n rivier van geld

Facebook het vir die eerste keer sy finansiële kaarte op die tafel oopgegooi, en dit lyk goed. Dit was sy eerste tree na Wall Street, waar hy hoop om tot US$10 miljard te maak. Kenners meen die notering kan Facebook se waarde op US$100 miljard te staan bring en Mark Zuckerberg, ...   Lees meer

6.2.2012
Staat se skuld van die laagste in wêreld

NAMIBIË se regeringskuld het in Januarie tot N$16,479 miljoen teenoor Desember se bedrag van N$16,029 miljoen gestyg. Volgens Capricorn Investment Holdings se groepekonoom, mnr. Rowland Brown, was die toename in skuldvlakke om die Regering se Geteikende Ingrypingsprogram ...   Lees meer

6.2.2012
Belbesluit kan nog maande neem

’n VERGADERING van belanghebbendes by Telecom Namibia se voorgenome oorname van leo sal binnekort deur die Namibiese Mededingendheidskommissie (NaCC) belê word. Finale uitsluitsel oor die lot van Namibië se tweede, finansieel sukkelende selfoonmaatskappy kan egter nog maande duur.   Lees meer

6.2.2012
The Market Indicators

Kyk (1.96 mb)   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend