|
|
12.3.2010 Namibiese Sake Heldesaal vereer presteerders |  Die Namibiese Sake Heldesaal het Namibiese sakelui gisteraand vereer vir hul groot bydrae tot die Namibiese ekonomie. Junior Achievement Namibia en die Namibiese Kamer van Handel en Nywerheid (NCCI) het die Namibiese Sake Heldesaal juis vir die doel gestig. Lees meer |
|
12.3.2010 Trafigura goed in Namibiese ekonomie ingegrawe | TRAFIGURA is nie net een van die grootste onafhanklike handelaars in olie en basismetale met invloedryke vennote in die internasionale mark nie, maar sy kantoor wat twee jaar gelede in Windhoek beslag gekry het, het intussen ook op ‘n wye front in plaaslike ... Lees meer |
|
12.3.2010 Slim is nou bo, sê Forbes |  DIE Meksikaanse magnaat, Carlos Slim (70), het die stigter van Microsoft, Bill Gates, sy boonste sportjie van Forbes se ranglys van die wêreld se rykste miljardêrs ontneem. Volgens die gewilde tydskrif word sy fortuin op US$53,3 miljard geskat, ongeveer N$395 miljard. Lees meer |
|
11.3.2010 Kinders leer spaar saam met Stefan Ludik |  Bank Windhoek het vanaf 22 Februarie tot 5 Maart sy agtste Solo Banking Buzz-promosietoer gehou. Leerlinge word bewus gemaak van die noodsaaklikheid om te spaar en hulle word aangemoedig om aan die Bank Windhoek Bizzkids-kompetisie deel te neem. Stefan Ludik ... Lees meer |
|
11.3.2010 Rekeningkunde as loopbaan |  STUDENTE in rekeningkunde het vandeesweek tydens Namibië se eerste Nasionale Rekeningkunde- beroepskou die geleentheid gehad om van nader kennis te maak met die verskillende beroepe wat op hierdie gebied gevolg kan word.
Die Instituut van Geoktrooieerde ... Lees meer |
|
10.3.2010 E-Med Rescue 24, Westair Aviation celebrate new partnership |  NAMIBIA’s number one emergency rescue service, E-Med Rescue 24 and aviation giant Westair, recently hosted a cocktail function for invited guests at the Eros airport.
The function was held to celebrate the new smart partnership agreement between the Prosperity Group subsidiary E- ... Lees meer |
|
9.3.2010 Navin Morar Entrepreneurskapsentrum open in Windhoek | PRESIES 33 jaar gelede het die destydse sakekamer se president en bekende sakeleier, mnr. Navin Morar, vir die eerste keer in Windhoek begin werk as ‘n bestuurder van die Oases Cinema in Khomasdal. Hy was bekend vir sy voortdurende ondersteuning van entrepreneurskap in die land. Lees meer |
|
9.3.2010 Standard Bank Namibia beloon eiendomsagente |  Standard Bank Namibia het Vrydag twee eiendomsagente vir hul goeie vertonings en harde werk vir die afgelope jaar beloon. Dina Kaukelo van Ndina Real Estate en Archie Graham van LBS Real Estate het Saterdag saam met hul metgeselle op ‘n vliegtuig na Egipte vertrek en sal op 16 Maart terugkeer. Lees meer |
|
8.3.2010 Bank Windhoek’s SureSave and VIBE launch today | BANK Windhoek has once again proven that it stays in the forefront of banking innovation in Namibia with the launch of two new and exciting banking products on the same day. These two new products are the result of the bank’s constant striving to identify ... Lees meer |
|
8.3.2010 Dit was ’n taai jaar, sê Standard Bank |  STANDARD Bank Namibia het ’n daling van 17 persent in genormaliseerde wesensverdienste – af tot R11,718 miljard –vir die jaar geëindig Desember 2009 aangekondig. Die groep het 13,6 persent met opbrengs behaal. Genormaliseerde wesensverdienste ... Lees meer |
|
8.3.2010 Namibië Toerismeraad maak reg vir WC2010 |  DIE Namibië Toerismeraad (NTB) het sy WC2010-tuisblad bekendgestel om die plaaslike en internasionale publiek in te lig oor Namibiese sport, toerisme en veral ontwikkelinge rakende die Wêreldbeker-sokkertoernooi. Net soos buurlande van Suid- Afrika voorberei vir die Wêreldbeker- ... Lees meer |
|
|