|
|
25.7.2008 ‘n afdeling van die Kankervereniging |  CHICA, ‘n afdeling van die Kankervereniging van Namibië wat op kinders konsentreer wat aan kanker ly, het onlangs ‘n baie welkome skenking van N$70 000 van die farmaseutiese onderneming GEKA-Pharma ontvang. Volgens me. Reinette Koegelenberg, hoof ... Lees meer |
|
25.7.2008 MTC belê groot in netwerk | MTC gaan honderde miljoene dollar aan die verbetering van sy kernnetwerk bestee, 'n proses wat teen die einde van September 2008 voltooi behoort te wees. Die opgradering sal beide die vermoë en gehalte van die netwerk verbeter om te voldoen aan die vereistes ... Lees meer |
|
25.7.2008 Portefeuljebestuurder skilder positiewe scenario | DAAR is lig aan die einde van die tonnel vir verbruikers met positiewe aanduidinge dat die begin van die einde van hoë rentekoerse en stygende inflasie in sig is. Dit blyk uit ‘n oorsig wat die portefeuljebestuurder van die Ou Mutual Beleggersgroep, mnr. Lees meer |
|
25.7.2008 Pensioenbeleggings word heroorweeg |  DIE Regering heroorweeg sy omstrede wysigings aan wetgewing om kapitaaluitvloei te strem deur batebestuurders te dwing om ’n groter gedeelte van die sowat N$90 miljard wat Namibiërs reeds vir hul oudag gespaar het, ten koste van beter opbrengste plaaslik te belê. Lees meer |
|
24.7.2008 Bank reik hand na polisie |  MET die Suider -Af r ikaanse Samewerkingorganisasie vir Streekpolisiehowe (SARPCO) se algemene jaarvergadering wat vanjaar in Namibië plaasvind, het Standard Bank Namibia materiële ondersteuning ter waarde van N$45 000 aan die Namibiese polisie (Nampol) geskenk. Lees meer |
|
24.7.2008 Nafau en kettingwinkel kwaai haaks |  DIE Namibiese Voedsel- en Verwante Werkersunie is ontsteld oor die huidige arbeidsverhoudinge wat tussen hom en Shoprite Namibia heers. Die winkelgroep beweer dat die vereistes wat Nafau ten opsigte van werkers stel, die werkers vir die onderneming te duur maak. Lees meer |
|
24.7.2008 City Centre |  City Centre, ‘n sakekompleks wat deur Tusk Investments in samewerking met Nedbank Namibia op Outapi in die Omusati-streek opgerig is, is deur die Minister van Presidensiële Aangeleenthede, dr. Albert Kawana, namens President Hifikepunye Pohamba amptelik geopen. Lees meer |
|
24.7.2008 Die Namibiese Rooikruisvereniging |  Die Namibiese Rooikruisvereniging het onlangs, danksy ‘n skenking van PricewaterhouseCoopers (PWC), N$10 000 ryker geword. PWC het op 1 Julie sy tiende bestaansjaar gevier en as gevolg daarvan die Rooikruisvereniging, onder die globale inisiatief onderneem deur PWC, ... Lees meer |
|
23.7.2008 Hand op papier teen korrupsie |  AIR Namibia se senior bestuurslede het die voorbeeld gestel deur die eerste van die redery se werknemers te word om die maatskappy se nuwe beleid op die voorkoming van bedrog en korrupsie in die werkplek te onderteken.
Aangesien bedrog en korrupsie by ... Lees meer |
|
23.7.2008 Boost for Business School Challenge | OLD Mutual has invested N$30 000 in The Business School Challenge Simulation. The Association for the Advancement of Black Accountants in Namibia (ABAN) has hosted the challenge in conjunction with the Institute of Chartered Accountants in Namibia (ICAN), over the past four years. Lees meer |
|
23.7.2008 Eerste Nasionale Bank Namibia |  Eerste Nasionale Bank Namibia het Vrydag sy selfoonbankdiens bekend gestel. ‘n Karaoke-aand was ook vir personeellede gereël, waartydens pryse ook uitgedeel was.Op die foto is v.l.n.r me. Shari Nell, me. Nonnie Gei-Khoibes en me. Antonette Bruwer, personeellede by die Ausspannplatz- ... Lees meer |
|
23.7.2008 SGA Chartered Accountants & Auditors |  SGA Chartered Accountants & Auditors, ‘n geoktrooieerde rekenmeestersmaatskappy in Windhoek, het 30 komberse aan Dagbreek-skool se kinders geskenk. Tweede van links agter verskyn die rekenmeesters en ouditeure, Yolanda Corbett, Stuart Eksteen, Elke Hole, ... Lees meer |
|
23.7.2008 SABC Africa off the air | MULTICHOICE and the SABC have announced that from 1 August, the SABC Africa channel will no longer be carried on the DStv service. Operation of the SABC Africa channel is no longer viable and MultiChoice and the SABC have agreed that the channel be withdrawn from the DStv bouquet. Lees meer |
|
23.7.2008 ’Cash is not king’ | JOHANNESBURG - South Africans hoping to stash money under the mattress or stow it in the piggybank could be making a big mistake, according to the country’s largest money manager. “Cash can be a great asset, but it doesn’t provide the real growth required for retirement, ... Lees meer |
|
22.7.2008 FNB Home Loans |  Aspiring home owners still have time to apply for an FNB FlexiBond and win big with FNB Home Loans. So did pastor JJ van Niekerk of Walvis Bay (right), second winner in the FNB Home Loans FlexiBond draw. He was overwhelmed, excited but assured of what to do ... Lees meer |
|
22.7.2008 Entrepreneurial skills sharpened by course | THE entrepreneurial development training for final year students of Polytechnic’s business faculty kicked off with the first Business Simulation Seminar. Based on a Memorandum of Understanding between Polytechnic of Namibia and the Institute for Management and Leadership Training (IMLT), ... Lees meer |
|
22.7.2008 Financial sector reflected in new review |  IT has been a year since the launch or the inaugural edition of the Namibian Financial Sector Review (NFSR). Having worked with a crosssection of the industry for many years the publishers, Intermedia, recognised the need for an industry mouthpiece. This vision, ... Lees meer |
|
21.7.2008 Unity sought ahead of WTO talks | BRUSSELS - EU ministers struggled on Friday to show a united front ahead of vital WTO trade negotiations next week with Ireland and France deeply concerned Europe may have conceded too much on agriculture. French Trade Minister Anne-Marie Idrac said after ... Lees meer |
|
21.7.2008 Investec fears inflation rate overstated | THE two-year delay by Statistics South Africa (StatsSA) in implementing the rebasing and reweighting of the inflation basket is having serious implications for the economy. Calculations by Investec Asset Management have shown that the real inflation rate in ... Lees meer |
|
21.7.2008 IMLT offers virtual business seminar |  STUDENTS of the Valombola Vocational Training College (VTC) at Ongwediva recently took part in the Business Simulation Seminar, receiving hands-on experience on how to plan and operate their own business – all in a virtual, computer- based competition. Lees meer |
|
|