|
|
18.7.2008 Upgrading benefits rural areas | CELL One has ensured that the services it offers to urban customers are equally accessible to Namibia’s rural communities through the deployment of technologies supporting quality voice telephony as well as data services in the countryside to secure ... Lees meer |
|
18.7.2008 Southern Africa’s top 10 companies |  Ohlthaver & List, aspiring to be among Southern Africa’s top 10 companies to work for, recently appointed Terence Makari and Leanri Barnard (below) as Human Capital Managers of its subsidiaries Namibia Breweries Limited (NBL) and Hangana Seafood respectively. Lees meer |
|
18.7.2008 Doebai wil in Namibië belê | ‘n AFVAARDIGING van die internasionale maatskappy Dubai World Africa, is tans in Namibië om moontlike beleggingsgeleenthede in die land te ondersoek. Die afvaardiging onder leiding van die hoof finansiële beampte, mnr. Michael Anderson, het Woensdag besoek afgelê by die Eerste Minister, mnr. Lees meer |
|
18.7.2008 Miljoene euro vir projekte beskikbaar |  ’n MEMORANDUM van verstandhouding vir ‘n program van samewerking met ontluikende markte is tussen die regerings van Namibië en die koninkryk van Nederland in Windhoek onderteken. Die Direkteur-generaal van die Nasionale Beplanningskommissie, prof. Lees meer |
|
17.7.2008 American worries spread East | HONG KONG - Hong Kong’s stock market on Tuesday plunged to its lowest level in nearly four months amid a regional decline over worries about the U.S. financial system. The blue-chip Hang Seng Index dropped about 840 points, or 3.8 per cent, to close at 21,174. Lees meer |
|
17.7.2008 Slypskool in Suide maak deure oop | NOU bande tussen die tradisionele owerhede van die Karas-streek en die sakeforum in die streek sal voortaan gehandhaaf word wat sal verseker dat die inwoners van die streek in die sakesektor vir sakeen werkgeleenthede in aanmerking sal kom. Die voorkeuraanskaffingsraad ... Lees meer |
|
17.7.2008 Toerismeraad in Noorde |  Die hoof uitvoerende beampte van die Namibiese Toerismeraad (NTB) mnr. Digu //Naobeb, was onlangs in die Noorde waar hy verteenwoordigers van plaaslike owerhede, die polisie an ander belanghebbendes ontmoet het. Die doel van sy besoek was om hulle in te lig ... Lees meer |
|
17.7.2008 Digitale kontrolestelsel vir treine op pad |  NA die ondertekening van ‘n ooreenkoms tussen TransNamib en Samsung C&T Korporasie van Suid-Korea in Mei vanjaar vir die voorsiening van ‘n digitale treinkontrole-kommunikasiestelsel, het die twee maatskappye in Windhoek byeen gekom om oor besluite en die toekomspad te beraadslaag. Lees meer |
|
16.7.2008 Top bank management leads by example |  THE members of the Bankers Association of Namibia (BAN) showed their support for the HIV/Aids prevalence survey to be conducted amongst staff of the banks, by being the first to participate in the sampling process. This is the second HIV prevalence survey ... Lees meer |
|
16.7.2008 Bank hervat sy ’SOLO’-projek |  BANK Windhoek het onlangs sy kontrak hernu met die Namibiese akteur en sanger, Stefan Ludik, om as ambassadeur vir die Bank se SOLO-produk op te tree. Ludik se kontrak met Bank Windhoek sluit die opvoeding van die jeug as deel van die bank se jeugopvoedingsprogram, “Banking Buzz” in. Lees meer |
|
16.7.2008 Euro hits all-time high in mortgage scare | LONDON – The European single currency surged to an all-time high above 1.60 dollars yesterday on mounting investor fears about the stormy US economic outlook, dealers said. In late morning London deals, the euro jumped to 1.6038 dollars, which beat the previous all-time peak of 1. Lees meer |
|
15.7.2008 Pensioengeld sorg vir opmars by kus | ‘n STRYD om ‘n geskatte N$210 miljoen gaan op 4 Augustus op Swakopmund lei tot ‘n groot straatoptog en ‘n opmars na die hoofkantoor van die uraanreus Rössing waar betoog gaan word. Deelnemers gaan voormalige werkers van Rössing, werkers ... Lees meer |
|
15.7.2008 Telecom opens customer contact centre in capital |  TELECOM Namibia officially inaugurated its Customer Contact Centre last Friday. Built at the tune of N$7 million, the purpose of the centre is to serve as a physical entity where phone calls, faxes, e-mail messages and web contacts are placed and taken, using a combination of the centre’ ... Lees meer |
|
15.7.2008 Veertien leerlinge maak gereed vir blink toekoms |  DIE Eerste Nasionale Bank se studiebeursprogram het veertien leerlinge uit arm agtergronde geborg on hul skoolloopbaan by Windhoek Hoërskool onder die Windhoek Hoërskool Studiebeurs vir Akademiese Uitnemendheid-program te voltooi. Die leerlinge is sedert graad nege finansieel ondersteun. Lees meer |
|
14.7.2008 Investec scoops global award | INVESTEC Asset Management’s Chief Executive Officer Hendrik du Toit has been named Global Investor’s Chief Executive of the Year in the Global Investor Awards 2008. Global Investor is a leading monthly title dedicated to the international investment community. Lees meer |
|
14.7.2008 Next ITM programme in August | THE Namibia Chamber of Commerce and Industry (NCCI) in partnership with the Polytechnic of Namibia and the Swedish Trade Council will be hosting information sessions in Windhoek on Wednesday from 07:30 to 09:30 at the GZ Function Centre, and at Walvis Bay ... Lees meer |
|
14.7.2008 Winner of Visa promotion |  Morné Nell (left), a client of Bank Windhoek Maerua Mall, was the winner of one of the packages of the Visa Beijing Olympics promotion which ran from 2 May 2008 to 15 June 2008 at Maerua Mall and Wernhil Park shopping centers. Morné used his Visa Card, issued by the bank, ... Lees meer |
|
14.7.2008 Aspirantbankiers begin met opleiding |  DIE strewe om in die toekoms goeie diens aan kliënte te lewer en ook om die menslike hulpbronne tot die beskikking optimaal te ontwikkel, het daartoe gelei dat 19 kandidaatbankiers deur middel van Bank Windhoek se opleidingsprogram in alle aspekte van bankwese opgelei gaan word. Lees meer |
|
|