Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Kollig 21 Augustus

Ongwediva handelskou


Erongo 20 Augustus

Noorderlig 20 Augustus

Motor 15 Augustus

Ons Argiewe

28.07.08

Vrou staan op uit doodsbed

08.08.08

Presidentseun in boeie

22.07.08

Bloed spat by rugby

30.07.08

Aanval ruk Grootfontein

15.08.08

'n Rokkie wou sy dra, maar o wee...

23.07.2008
© Francios Olivier
Eerste Nasionale Bank Namibia het Vrydag sy selfoonbankdiens bekend gestel. ‘n Karaoke-aand was ook vir personeellede gereël, waartydens pryse ook uitgedeel was.Op die foto is v.l.n.r me. Shari Nell, me. Nonnie Gei-Khoibes en me. Antonette Bruwer, personeellede by die Ausspannplatz-tak in die jacuzzi wat ter viering van die produk in die tak geplaas was. Die drie dames was besig om hul banksake met hul selfone af te handel.