17.5.2012
 Argiewe:

Vandag se koerant


Sien E-Publikasie vir al die Kleinadvertensies

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


16 Mei 2012

SUPERMAAN


30 Bruidspare gekies


Suiderland 15 Mei

Kollig 10 Mei

Die Weer


Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

1.09.2010

Bank Windhoek presteer

© Varskaf
Die foto is geneem gedurende Bank Windhoek se jaarlikse prysoorhandigingsgeleentheid waar die beste takke vir hul prestasies die afgelope jaar beloon word.Van links na regs staan mnr. André Nel, ’n hoof uitvoerende beampte van Bank Windhoek, me. Elna Pienaar, bestuurder van die Outjo-tak en mnr. Barry Stander, bestuurder van die Maerua Mall-tak wat die vorige jaar die wenner in hierdie kategorie was.

Gedurende Bank Windhoek se jaarlikse prysoorhandigingsfunksie het die beste takke erkenning ontvang vir puik diens vir die tydperk Julie 2009 tot Junie 2010 gelewer.

“Ons glo dat die inisiatief die standaard van besigheid sal verbeter en ons nuwe hoogtes sal laat bereik. Sedert die instelling van die jaarlikse diens en spesialiteits- prysoorhandigings gemaak is, het takke hul dienste drasties verbeter,” het mnr. André Nel, die hoof uitvoerende beampte van kleinhandelbankdienste gesê.

Banke wat toekennings ontvang het, is die volgende: Outjo het goud ontvang in die beste prestasie-kategorie met Omaruru tweede en Capricorn derde. Omaruru het die toekenning vir die beste ontwikkeling ontvang.

Aranos was tweede met Oshakati derde. Die tak wat die beste gevaar het in die bevordering van Credit Life, was Oshakati. Rundu was tweede en Katima Mulilo derde.

Bank Windhoek Finansies (Pty) Ltd het die goue toekenning ontvang toe dit as die beste spesialis finansiestak aangewys is. Property Finance was kort op hul hakke met ’n silwertrofee.