17.5.2012
 Argiewe:

Vandag se koerant


Sien E-Publikasie vir al die Kleinadvertensies

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


16 Mei 2012

SUPERMAAN


30 Bruidspare gekies


Suiderland 15 Mei

Kollig 10 Mei

Die Weer


Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

1.08.2006

Bank Windhoek open tak op Aminuis

BANK Windhoek het onlangs sy agste tak in 'n landelike gebied en wel op Aminuis, sowat 180 kilometer suid van Gobabis, geopen.
Die opening van die bank by die Itumeleng-supermark in Rietquellestraat, is deel van 'n strategie om bankdienste na landelike gebiede uit te brei.
Volgens mnr. Shorty Kamburona, takbestuurder, het talle plaaslike inwoners sedert die opening op 18 Julie reeds bankrekeninge geopen. "Mense op afgeleë dorpies soos Aminuis moet gewoonlik hul banksake op dorpe sowat 90 kilometer hiervandaan doen. Sedert die opening van die tak het die gemeenskap in Aminuis ook toegang tot bankdienste."
Die ander sewe takke wat die bank in die laaste drie jaar in die Noorde en Suide van die land geopen is, is op Noordoewer (November 2003), Eenhana (Desember 2003), Outapi (Augustus 2004), Opuwo (Desember 2004), Okakarara (Augustus 2005), Aranos (Februarie 2006) en Ongwediva (Junie 2006).
Die Britse regering het deur sy departement vir internasionale ontwikkeling (DFID) die uitbreidingstrategie gedeeltelik gefinansier.