|
|
16.05.2012 
Algemeen Visrivierstaproete weer oop Entoesiastiese stappers kan gereed maak om die Visrivier-staproete aan te durf na Namibia Wildlife Resorts (NWR) aangekondig het dat die vallei vanaf gister weer gebruik mag word. Aanvanklik sou stappers weer van 1 Mei vanjaar daar toegelaat gewees het, maar ... Lees meer Hoofstories | Howe Shalli vat POCA aan’n Splinternuwe, dringende aansoek waarin die gewese weermaghoof, lt.genl. Martin Shalli, die Wet op die Voorkoming van Georganiseerde Misdaad (POCA) in sy totaliteit ongrondwetlik wil laat verklaar, het gister in die Hoërhof gedien. Lees meer |
 | Politiek en Nasionale Nuus Kochanke sal Lindner opvolgDie direkteur-generaal vir Afrika-aangeleenthede, mnr. Walter Lindner, het tydens sy blitsbesoek aan Namibië, aangekondig wie sy opvolger gaan wees. Hy het onder meer by die Eerste Minister besoek afgelê en ook na Okahandja gegaan, waar hy ’n krans gelê het op die graf van hoofman Alfons Maharero wat Saterdag begrawe is. Lees meer |
NuusPolitiek en Nasionale Nuus Deurbraak in loongesprek | Vrese vir enige staking in die private veiligheidsbedryf is gister besweer met ’n skikking tussen werkgewers en vakbonde. Vakbonde is nie heeltemal tevrede nie, maar dankbaar vir die verligting. Lees meer |
|
Algemeen NBC-boeke meer rooskleurig |  Na jare van finansiële druk en skuld wat ophoop, het die Namibiese Uitsaaikorporasie gister bekendgemaak dat die wiel by hulle ten goede begin draai. Lees meer |
|
Algemeen Robstryder in arres in Duitsland | ’n Internasionale stryder vir robbe en meesterbrein agter versteekte kameras by Kaapkruis om die land se omstrede roboes af te neem, is in Duitsland in aanhouding hangende ’n uitleweringsbevel aan Costa Rica. Lees meer |
|
Misdaad Uitstallers by Ekspo beroof | Goedere wat juweliersware, parfuum, T-hemde, speelgoed en ’n kamera insluit, is by vier stalletjies by die Okahandja Toerisme en Handel-ekspo gesteel.
’n Polisiebeampte het by navraag van Nampa gesê van die gesteelde halssnoere, parfuums en sonbrille is ... Lees meer |
|
Algemeen Biblioteek gou weer oop |  Sowat drie jaar nadat die deure van die openbare biblioteek in Windhoek tydelik gesluit is vir noodsaaklike opknappingswerk, word gehoop dat dit in Junie vir Jan Publiek oopgestel sal word. Lees meer |
|
Algemeen Studente die slagoffers van slegte skuld | ’n Zimbabwiër, mnr. Wellington Vambi, is die eienaar van die Hoperise Kollege en huur ’n deel van ’n gebou wat op die kerk se perseel geleë is. Vader Teddy van die Katolieke kerk het aan Republikein gesê Vambi se huurgeld is agterstallig en die kerk het besluit ... Lees meer |
|
Algemeen Chinese burger word reeds 10 jaar vermis | Die polisie in die Erongostreek vra die publiek se hulp met die opspoor van Huang Zhaopin (46), ’n Chinese burger. Hy het vermis geraak vanaf Erf 148, Sewendestraat op Walvisbaai.
Die polisie se hulp is ingeroep deur sy suster wat hom as vermis sedert Junie 2002 gerapporteer het. Lees meer |
|
Misdaad Taxi-moord: Jackson het glo vuurwapen gaan haal | ’n Sekuriteitswag wat saam met een van die beskuldigdes, mnr. Kaveto Pontianus Kwandu, tydens die moord op die taxibestuurder mnr. Alfons Rijatua (42) by die Hage Geingob-stadion in 2010 aan diens was, het Maandag in die Hoërhof getuig. Lees meer |
|
Algemeen Eerste Angolese gerepatrieer |  Die eerste 112 Angolese burgers wat jare gelede asiel in Namibië gekry het, het Maandag na die buurland teruggekeer ná ’n besluit om hul vlugtelingstatus te laat verval. Lees meer |
|
Kommentaar Uitstel kan fataal wees |  Die tragiese gebeure wat die lewens van vyf mense op ’n familieplaas tussen Rehoboth en Klein-Aub Sondag in die vroeë ure van Moedersdag geëis het, is nog ’n aanklag teen die Namibiese samelewing.
’n Viering van ’n mondigwordingpartytjie vir twee jong mans op die drumpel van die grootmenslewe, ... Lees meer |
|
SMS'e SMS’e | Aitsa, aitsa. Dit wemel van die nuwe geld hier op Keetmanshoop. Dit word mekaar gewys, dit word uit die sakke, uit die beursies en uit die borste gehaal – terwyl juis ons so gekla het.
Jacques Mouton se ouers, broer en ‘n vierde mens word doodgeskiet voor ... Lees meer |
|
Ek sê maar net In watter kleur lieg jy? |  Marco roer sy swart koffie, terwyl ons anner klomp almal melk skink toe hy sê: “Weet julle, daar is net twee kleure leuens in die wêreld; wit leuens en swart leuens.” Onse vriend seg ’n swart leuen is ’n stelling wat ons maak wat ons weet is vals; ’n wittetjie ... Lees meer |
|
Die Mark Swart goud stel teleur |  Resultate van boorwerk deur Chariot Oil & Gas wat niks beduidends gelewer het nie, het vele Namibiërs teleurgestel en oliemaatskappye se aandeleprys laat daal. Tog is ontleders steeds van mening dat kanse op olie- en gasneerslae aflandig van die Namibiese kus bestaan. Lees meer |
|
Die Mark Motor vehicle sales slowed down in April |  After a record level of vehicle sales was achieved in March, sales moderated somewhat in April, with NAAMSA recording 1,129 units of new vehicles sold during the month. According to Mr Romé Mostert, chief research analyst at Simonis Storm Securities (SSS), this represents a monthly drop of 16. Lees meer |
|
Sport Oefengroep doen harde werk nou |  Skouer word aan die wiel gesit in die Hage Geingob-stadion met ’n byna voltallige nasionale rugby-oefengroep wat reeds aan die voorberei is vir die Afrikabeker-wedstryde in Madagaskar.
Beroepspelers uit Suid-Afrika en Engeland het Maandag by die oefengroep ... Lees meer |
|
Sport Almal in die saal vir die Cycle4Cancer-uithourit |  ’n Aangrypende toneel in Februarie 2011 in die kindersaal van die Staatshospitaal se kankerafdeling was die dryfveer vir die Kingdom Come Cycling Club (KCC) om kanker te help beveg met jaarlikse 24- uur uithoubyeenkomste.
Aangedane lede van die fietsryklub ... Lees meer |
|
|