Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


8 Februarie 2012

Bruidspaarkompetisie in volle swang


Sien fotos hier

Kollig 2 Februarie

Die Weer


Videonuus


Finse universiteit skenk voertuie

Videonuus


Die onkruid waai op Nkurenkuru

Videonuus


Landskapkuns

Advertensie

Kraakvars: Jou NSSCO-uitslae


Graad 12 Full time & Part time

Tuisblad-argief

07.02.12

Tuisblad van 07 Feb '12

06.02.12

Tuisblad van 06 Feb '12

03.02.12

Tuisblad van 03 Feb '12

02.02.12

Tuisblad van 02 Feb '12

01.02.12

Tuisblad van 01 Feb '12

31.01.12

Tuisblad van 31 Jan '12

8.02.2012

© Paul van Schalkwyk

Algemeen
Wedloop teen die winter

DIE eerste wedloop na die Suidpool het die name van Amundsen en Scott vir ewig in die geskiedenisboeke geskryf. Amundsen het die Suidpool op 14 Desember 1911 eerste bereik met Scott wat net meer as ’n maand later, op 17 Januarie 1912, daar aangekom het. Die ...   Lees meer

Hoofstories

© Republikein
Politiek en Nasionale Nuus
Polisieman besteel glo ‘moordenaar’

’n POLISIEBEAMPTE het na bewering byna N$20 000 getrek uit ’n bankrekening van ’n oudpolisiebeampte wat in aanhouding is. Konstabel Martin Iyambo (29) het reeds op ’n klag van diefstal in die hof in Katutura voor landdros Kauli Ngishitende verskyn. Hy ...   Lees meer

© Francoise Steynberg
Algemeen
DNA slaan geweldenaar dronk

DIE 75-jarige me. Feitjie Brand het op haar sterfbed in die staatshospitaal op Keetmanshoop glo vir ’n verpleegster beskryf hoe ’n man op die aand van 9 Februarie 2008 deur haar kamervenster geklim, haar aangeval en verkrag het. Brand is die volgende dag ...   Lees meer

Nuus

Tuisblad
Sersant kry sy varke op hok
© Republikein

’n POLISIEMAN van Windhoek was gister so hittete sy trop varke kwyt wat maande lank tot groot ontsteltenis van boere in die omgewing, sonder toestemming op die munisipale plaas Kupferberg buite die stad geloop het. Sers. Manfred //Khaibeb van die beskermingseenheid vir vroue en kinders, ...   Lees meer

Toerisme en omgewingsake
Geen tweede rondloper-buffel

GERUGTE dat natuurbewaring warm op die spoor is van nog ’n verdwaalde buffel in die omgewing van Otjituuo in die Otjozondjupastreek, is laat gister deur die adjunkhoof van dieresiektebeheer in die direktoraat Veeartsenydienste, dr. John Shoopala, ontken. “Ons ...   Lees meer

Algemeen
Reën ontwortel 16 huishoudings
© Nampa

INWONERS van die Kasote-nedersetting wes van Rundu moes hul wonings as gevolg van swaar reën verlaat. Die adjunkburgemeester van Rundu, mnr. Bonny Kahare, het gesê 16 huishoudings is geraak waarvan drie “dringend hulp nodig het”. Hy het gesê tente is oorkant ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
TransNamib se treine steeds op syspore afgetrek
© Republikein

TRANSNAMIB se lokomotiewe was gister vir ’n sewende dag op die syspore getrek in ’n onwettige staking waarvan die einde steeds nie in sig is nie. Met arbeidsproteste wat op al wat ’n front is, uitslaan, sal ook werknemers van die Namibiese Lughawensmaatskappy ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Wending in molesteersaak
© Republikein

DIE saak waarin ’n ouer van Windhoek N$2,4 miljoen van ’n kleuterskool eis waar haar driejarige dogter na bewering deur seuns gemolesteer is, het gister ’n oënskynlike terugslag in die Hoërhof beleef. Dit volg nadat inligting bekend geword het wat daarop ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Duitsland vereer kerkman
© Francoise Steynberg

SEKSWERKERS van so jonk as tien jaar oud was die getuies toe ’n toegewyde kerkman wat sy lewe aan menseregte, veral dié van prostitute wy, met ’n hoogstaande internasionale toekenning vereer is. Die Duitse ambassadeur, mnr. Egon Kochanke, het Maandag die ...   Lees meer

Lesersbydrae
Lesers deel goue oomblikke

’n HOND wat vir Manchester United sokker speel en ’n kostelike 8-jarige wat met toegeswelde oë kletsrym oor haar nare kennismaking met ’n bysteek, is van die eerste “goue oomblikke” wat lesers vir Republikein en Hi-Fi Corporation se opwindende nuwe videokompetisie ingeskryf het.   Lees meer

Kommentaar
Bravade kos land miljoene

DIE huidige onwettige staking van TransNamib se werknemers laat opnuut die kollig val op ’n ongesonde tendens wat die afgelope aantal jare in Namibië posgevat het. Stakende werknemers wat hulle nie aan ’n hofbevel steur nie. Namibië se arbeidswet is uiters ...   Lees meer

SMS'e
SMS'e

‘Mad’ oor Max Mad Max word in die nuwe Dorobpark verfilm by 18 verskillende sensitiewe areas, maar die nuus sê dit word op ’n geheime plek in die Namibwoestyn geskiet. Daar is groot geheimhouding oor die rolprent. Hoekom? Is daar alweer geld onder die tafel betaal?   Lees meer

Ek sê maar net
Twintig K-woorde wat jy vanaf vandag nooit weer mag sê nie
© Republikein

NOOIT ’n goeie idee om jou kop tussen krokodil se kake in te druk nie. Maar ’n mens mag maar die kronkelstert so ’n bietjie kielie? Met al wat ou woord en nuwer naam deesdae polities en andersins in-Korrek, slaan ou Dapperrerige Daniëltjie ’n kierangbraaitjie saam oor die woordvuur van ander k- ...   Lees meer

Afrikanuus
DBN keur N$154 miljoen se lenings goed

DIE Ontwikkelingsbank van Namibië (DBN) het in die vierde kwartaal van 2011 lenings ter waarde van N$154,31 miljoen goedgekeur. Van hierdie leningsbedrae is N$79,01 miljoen aan klein tot medium ondernemings (SME’s), N$45,3 miljoen aan die private sektor ...   Lees meer

Die Mark
CRAN sal MTC-aansoek hersien
© Republikein

DIE Regulerende Owerheid vir die Kommunikasiebedryf (CRAN) sal MTC se aansoek om ’n spektrum- lisensie binne die kortste moontlike tyd hersien, na aanleiding van die bekendstelling van vierde geslag (4G) tegnologie in Namibië. Toe MTC sy toetslopie vir ...   Lees meer

Die Mark
Final winner announced

The final two of the six semi-finalists of the WesBank Spes Bona competition was recently drawn. Wes- Bank and Spes Bona Motor Company launched the “Win A Fiat 500” campaign in November 2011, where customers could test drive any vehicle from the Spes Bona motor company in order to score points.   Lees meer

Die Mark
Week in review at Namibia Stock Exchange

THE Namibia Stock Exchange (NSX) Overall Index rose 1.5% week-on-week. Oryx Properties topped the gainers’ list up 14.7% over the week, Santam rose 4.8% over the week, Sanlam climbed 3.0% while Nedbank ended 2.9% higher. Nictus topped the losers’ list, falling 7.   Lees meer

Motors
Nissan’s bold new world previewed in Geneva

FOUR forward-looking concepts that underline its confidence for 2012 and beyond will take centre stage on the Nissan stand at the Geneva Motor Show from 8 to 18 March. They will join a full complement of innovative models that demonstrate the strength and depth of Nissan’s diverse range.   Lees meer

Motors
Super-clean diesel engine for Honda

HERE’S a tip: Among the sleek concepts and alternative-power green mobiles on the Honda stand at the Geneva motor show in March, there will be a small cutaway car engine on a plinth. A very small engine. Ignore it at your peril: this 1.6-litre turbodiesel ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
FNB belê in Olimpiese atlete
© Francois Poolman

“NAMIBIESE atlete is in ’n veel swakker posisie wanneer dit by finansiële steun kom. Hoe verwag die publiek dat atlete op Olimpiese vlak moet presteer sonder dat die nasie hulle die nodige ondersteuning gee?” So het mnr. Dixon Norval, hoof van strategiese ...   Lees meer

Sport
Afrika wag in spanning

DIT is reg of weg vir die vier oorblywende spanne by die Afrika Nasiebeker sokkertoernooi in Ekwatoriaal-Guinee en Gaboen wat mekaar vanaand in die halfeindstryde ontmoet. Sokkerliefhebbers in Suidelike Afrika staan bankvas agter Zambië se Chipolopolo wat ...   Lees meer

Sport
Ramblers takel Civics
© Republikein

’n PAAR spelers wat onlangs van klubs verwissel het, maak vanaand se ontmoeting tussen Ramblers en Civics baie interessant en volop aksie word in dié MTC Premierliga sokkerwedstryd verwag wat om agtuur in die Sam Nujoma-stadion afskop. Sadney Urikhob en ...   Lees meer

Sport
Netbalklub oefen by Ella du Plessis

DIE netbalklub Bethlehem United het onlangs met sy voorbereiding vir die 2012-seisoen begin en beamptes nooi alle spelers en belangstellendes om oefensessies by die Hoërskool Ella du Plessis by te woon. Oefentye op weeksdae van Maandag tot Donderdag is vanaf 18:00 tot 19:30.   Lees meer

Sport
Nedbank-fietsry volgende week
© Francois Poolman

DUISENDE geesdriftige Namibiese fietsryers maak hulle reg vir die 27ste Nedbank Cycle Challenge op 18 en 19 Februarie wat heel waarskynlik ’n uitsoekplek in die annale van die tradisieryke rit kan inneem. Die byeenkoms is die enigste amptelike padfietsrit ...   Lees meer