|
|
7.02.2012 
Politiek en Nasionale Nuus Salarislont brand plek-plek kortMIDDE ’n “staakseisoen” wat vroeg in die jaar op talle fronte stoom opbou, het werkers van Hardstone Processing, ’n diamantaanleg in Windhoek, ook gister na die plakkate gegryp om ’n noemenswaardige verbetering in hul betaling af te dwing.
“Ons het al so baie vergaderings gehou, ... Lees meer Hoofstories | Politiek en Nasionale Nuus Buffel sluit weer plaseSES maande nadat die teenwoordigheid van twee rondloperbuffels naby Okakarara tot die sluiting van digby 200 plase in die sentrale ooste gelei het omdat gevrees is bek-en-klou-seer kan uitbreek, het bemarking in die gebied opnuut tot ’n stilstand geruk.
Dit ... Lees meer |
 | Politiek en Nasionale Nuus Spoorstaking betree ’n sewende dagTRANSNAMIB se treindrywers, hul assistente, beheerbeamptes en rangeerders wat in dele van die land reeds vir ses dae onwettig staak, moet volgens mnr. Erkki Nghimtina, Minister van Werke en Vervoer, tot hul sinne kom.
Die hardvogtigheid van personeel op ... Lees meer |
NuusPolitiek en Nasionale Nuus ‘Wet’ laat Katima sonder water |  AS inwoners of sakeondernemings op Katima Mulilo met die betaling van hul waterrekenings agterstallig is, gaan hul watertoevoer afgesny word.
Volgens die waarnemende hoof uitvoerende beampte van Katima Mulilo se dorpsraad, mnr. Nawa (Charles) Nawa, is ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Oorplanting op Windhoeker suksesvol |  “’n NUWE lewe het vir ons aangebreek” het ’n dankbare en verligte Liezl van Schalkwyk uit Bloemfontein laat weet na ’n suksesvolle operasie waartydens sy op 25 Januarie ’n nier aan haar man Piet geskenk het.
Liezl het in ’n telefoniese onderhoud aan Republikein ... Lees meer |
|
Landboufokus Boere wag op reën |  ONDANKS 'n trae begin aan die reënseisoen is boere in die Suide optimisties dat hulle weer vanjaar goeie reën gaan ontvang.
Mnr. Willie Coetzee van die plaas Lauterbach het gister aan Republikein gesê dat sy plaas vanaf die middel van Januarie tot nou reeds 100 mm reën ontvang het. Lees meer |
|
Lesersbydrae Landskapkuns |  KLIK hier om te loer na ‘n volledige galery van onder meer Vic Engelbrecht en Jo-Ann de Smit se landskapkuns.
Vic se kiekies is feitlik reg oor die land geneem – van die kus tot op Otjiwarongo, Tsumeb, Oshakati, Omuthiya, Outapi, Ruacana, Katima Mulilo en aan die Oranjerivier. Lees meer |
|
Algemeen ’n Pleister teen ’n katklou |  ’n PLEISTER was die enigste mediese hulp wat ’n jong Noorweegse vrou Saterdagoggend nodig gehad het toe sy deur ’n jagluiperd by die Harnas Wildlewe-stigting aan haar bobeen gekrap is.
Volgens ’n mediaverklaring van Harnas het die voorval die oggend tydens ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Publiek moet sê oor kieswet |  DIE hervorming van die Kieswet en voorstelle vir aanbevelings vir moontlike wysigings aan die stuk wetgewing is weer op die voorgrond met ’n reeks openbare vergaderings wat Vrydag begin het waar die publiek sy bydraes kan lewer.
Onderwerpe wat tydens die openbare vergadering aandag geniet het, ... Lees meer |
|
Gesondheid Nuwe gesig vir Josephine |  KLEIN Josephine Kandjala (1) van Gobabis, kan die wêreld nou vierkantig in die oë kyk nadat die buitengewone skedelgebrek waarmee sy gebore is, met behulp van ’n operasie reggestel is.
Josephine is kort voor Kersfees verlede jaar na Durban geneem waar ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Mynongeluk eis ’n lewe | ’n WERKNEMER van Breda Mynkontrakteurs (BMC) het verlede week tydens ’n mynongeluk noodlottige beserings opgedoen toe hy ondergronds by die Otjihase-myn, noordoos van Windhoek, gewerk het.
Die oorledene was die 33-jarige mnr. Wilbard Angula, het die koördineerder ... Lees meer |
|
Algemeen DBV in die kruisvuur | DIE welwillendheid van die publiek jeens die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Windhoek het die afgelope tyd in die gedrang gekom, met binnegevegte, skinderstories en ’n veldtog van verdagmaking van die huidige bestuurskomitee van die instansie.
Dit ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Nuwe oond vir Gesondheid |  Na meer as 30 jaar se gebruik gaan die verbrandingsoond van die Ministerie van Gesondheid en Maatskaplike Dienste in Windhoek vervang word. In die plek van die oond wat afval van privaat- en staatsgesondheidsinstellings verbrand, kom deur ’n groter, meer moderne een wat teen hoër temperature brand. Lees meer |
|
Skolenuus Mediese skool kry hoë lof |  VANUIT die hoogste tersiêre onderwyskringe uit Finland het ’n besondere eer die Universiteit van Namibië (Unam) te beurt geval aangesien dit as die nommer een universiteit in Afrika vir samewerking beskou word.
Die rektor van die Universiteit van Oulu in Finland, prof. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Kultuurdorpie open buite Okahandja |  KULTURELE toerisme is ’n nuwe konsep wat deur die Regering en die toerismebedryf voorgestel is, maar die implementering daarvan is nie na wense nie, omdat baie mense in die bedryf dit nie ten volle in werking kan stel nie.
Dit is die mening van die Minister van die Omgewing en Toerisme, me. Lees meer |
|
Landboufokus Die onkruid waai op Nkurenkuru |  EEN van die grootste werksverskaffers in die land, die Ohlthaver & List-maatskappyegroep, moedig mense aan om vir hulself kos te produseer wat tot voedselsekuriteit sal lei.
Die O&L-groep het Vrydag aan ’n seremonie deelgeneem waar onkruid in die mahangulanderye ... Lees meer |
|
Landboufokus Donkiemelk kan hongersnood in Afrika verlig |  CLEOPATRA had haar skoonheid daaraan te danke gehad dat sy in donkiemelk gebad het, maar dit is nie waar die heilsaamheid van hierdie produk eindig nie. As die Namibiese welsynsorganisasie Donkey Welfare of Namibia (DwoN) sy sin kry, gaan donkiemelk in die ... Lees meer |
|
Landboufokus Dagboek vir landbouers |  Otavi Boerevereniging
Die Otavi Boerevereniging vergader Woensdag om 09:00 in die Neels van Tonder-saal op Otavi. Kontak me. Christine Stoman by 067 304 971 of stoman@mweb.com.na.
Klein-Karas Boerevereniging
Die Klein-Karas Boerevereniging vergader ... Lees meer |
|
Landboufokus N$4 miljoen se subsidie vir oorplaatjies al betaal | DIE Vleisraad van Namibië het die subsidie-eise vir die nuwe dubbele oorplaatjies en die inhandiging van ongebruikte ou oorplaatjies verwerk en nagenoeg N$4 miljoen is aan boere suid van die rooilyn betaal.
Volgens dr. Susanne Thalwitzer, koördineerder van die FANMeatskema, ... Lees meer |
|
Landboufokus Skokapparaat vanaf Junie verpligtend in swakara-bedryf |  ALLE swakara-produsente is verplig om ingevolge die nuwe gedragskode vir die karakoelbedryf, vanaf 1 Junie vanjaar ’n skokapparaat in die produksieproses te gebruik.
Die gedragskode is deur die Regering goedgekeur en die swakara-raad het opdrag gekry om ... Lees meer |
|
Kommentaar Swapo vrees optrede | DIE omstrede Minister van Jeug, Nasionale Diens, Sport en Kultuur, mnr. Kazenambo Kazenambo, is reeds berug vir sy tirades en uitbarstings. Hierdie uitbarstings en persoonlike aanvalle verhoog telkens in intensiteit en hy gaan elke keer verder in sy persoonlike ... Lees meer |
|
SMS'e SMS'e |  Roep hom tot orde
Wanneer gaan Pohamba vir KK tot orde roep?
* * * * * * * * * *
Die Regering sit met hul hande in hare oor als wat hier aangaan. Wie is te blameer? Hulself. Haatspraak teenoor onskuldiges, onbevoegdheid, selfverryking, moord, verkragting, korrupsie. Lees meer |
|
Ek sê maar net Pakkies karwei en saamrygeleenthede is eie aan ons mense |  NAMIBIëRS het die gewoonte om altyd pakkies, klein of groot, saam met mense te wil stuur. Daar word altyd versoeke, of dit nou op die radio of op Facebook is, uitgestuur om ’n pakkie of ’n persoon of selfs ’n dier saam te karwei. Daar is spesiale radioprogramme ... Lees meer |
|
Die Mark Namibië steeds moeilik om sake in te doen |  NAMIBIË het met vier plekke op die ranglys van die Wêreldbank se 2012-verslag “Doing Business in a More Transparent World” gedaal.
Die verslag meet jaarliks die gemak waarmee sake in verskeie wêreldlande gedoen kan word. Dit fokus op tien gebiede, naamlik die gemak om ’n besigheid te begin, ... Lees meer |
|
Die Mark Air Nam-vloot groei met bestelling van twee A319’s |  AIR Namibia het twee nuwe Airbus A319-vliegtuie vir sy streekroetes bestel. Die vliegtuie, met sitplek vir 112 passasiers in ’n tweeklas-uitleg, sal nuwe vlakke van gemak op roetes tussen Windhoek en ander stede in Afrika skep.
Air Namibia beskik reeds ... Lees meer |
|
Motors Volvo S60 and V60 get five star safety ratings |  VOLVO Car Corporation’s safety leadership was again confirmed by full star results on both sides of the Atlantic: the Volvo V60 received five stars and has been named best car in the Large Family category in the 2011 Euro- NCAP rating, and in America the Volvo ... Lees meer |
|
Motors More than a million Mercedes A-Class models delivered |  MERCEDES-BENZ has handed over more than a million A-Class models of the current generation to customers worldwide since the market launch in autumn 2004.
Dr. Joachim Schmidt of Mercedes- Benz says: “With the A-Class, 15 years ago Mercedes- Benz established the premium compact car segment. Lees meer |
|
Sport Vier oorleef vir halfeindronde |  DUISENDE sokkerondersteuners het die afgelope weke die aksie by die Afrika Nasiebekertoernooi gevolg. Heelwat meer mense het op televisie die bewegings van die 16 deelnemende lande dopgehou as wat in Gaboen en Ekwatoriaal- Guinee op die pawiljoene was.
Ná ... Lees meer |
|
Sport Walvis se sterk Ruben in oefenlopie vir Londen |  DIE kragopteller Ruben Soroseb en sy bestuurder Michael Hamukwaya sal dié week die Nasionale Paralimpiese Komitee van Namibië (NPC) by die Maleisiese Ope kragoptelkampioenskap verteenwoordig.
Die kompetisie is die tweede laaste kwalifiserende geleentheid ... Lees meer |
|
Sport Harriers for exercise and fun |  WINDHOEK Harriers club organises monthly events where members can enjoy running, jogging or walking.
The club currently has 186 active members that participate in several events which are hosted in and around the capital during the year. Time trials are ... Lees meer |
|
Sport Baby Gladiators lose in SA |  THE national girl’s under-17 football team suffered a 5-0 defeat against South Africa in Daveyton, Johannesburg on Saturday, which meant the end of their chances of making it to the 2012 FIFA Women U-17 World Cup.
Coming into the match, the Namibians played a 1- ... Lees meer |
|
|