© Placido Hilukilwa

Politiek en Nasionale Nuus
Ondangwa jubel oor Hitman

ONDANGWA en die omliggende omgewing is in feestelike luim. Skril tongtrille word oral gehoor, met familielede, vriende, kennisse en boksliefhebbers wat mekaar gelukwens oor die geskiedkundige oorwinning van Paulus “The Hitman” Moses, die jongman wat van kleintyd af graag wou boks, ...   Lees meer

Hoofstories

© Francois Poolman
Politiek en Nasionale Nuus
Helde-ontvangs in Windhoek

DIE helde-ontvangs deur byna 200 geesdriftige ondersteuners, onder wie verskeie politici en ander hoë figure, het die stoutste verwagtinge van Namibië se nuwe wêreldbokskampioen Paulus “The Hitman” Moses en sy gevolg oortref. In ruil hiervoor het Moses en sy promotor, ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Drank en windbuks maak moles

VERSKEIE skote is vergeefs op ’n voertuig geskiet in ’n poging om dit tydens ’n wilde jaagtog tussen Windhoek en Rehoboth tot stilstand te dwing. Ten spyte van die feit dat twee bande van die voortvlugtende se voertuig Saterdag tydens die roekelose jaagtog papgeskiet is, ...   Lees meer

Nuus

Politiek en Nasionale Nuus
Kerssake witwarm

GELD het hierdie feesseisoen behoorlik gerol en voorlopige aanduidings is dat winkels en restaurante in Namibië tot dertig persent meer besigheid as die vorige Kersvakansie gedoen het. Verbruikers se kooplus is egter hoofsaaklik met krediet geblus. In baie ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Geldloos oor kredietkaarteof

DUISENDE Namibiërs is die afgelope feesseisoen in ‘n finansiële krisis gedompel nadat Standard Bank Namibia versuim het om voorskrifte vir die land se nuwe betalingstelsel te implementeer. Handelaars en diensverskaffers regoor die land weier nou om enige Standard Bank debiet- ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Eerste druppels vir 2009

DIE hoëdrukstelsel wat daarvoor verantwoordelik was dat Namibiërs in die binneland Kersfees en Nuwejaar in wolklose, warm weerstoestande gevier het, het die aftog geblaas. Dorpe soos Grootfontein en Rundu in die noordooste van die land was gister van die eerstes ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Ramatex-besoedeling onder soeklig

DIE omgewingsaanspreeklikhede van Ramatex gaan een van die prioriteite wees wat die Windhoek stadsraad met sy eerste sitting teen die einde van die maand in oënskou gaan neem. Terselfdertyd word ondersoek ingestel na die moontlike uitwerking van die Ramatex- ...   Lees meer

Lesersfoto's
Dié springbok het op Nuwejaar
© Piet Visser

Dié springbok het op Nuwejaar in die Etosha Nasionale park geboorte aan ‘n lammetjie geskenk.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Biskop Kameeta reageer op aantygings

BISKOP Zephania Kameeta van die Evangelies Lutherse Kerk in die Republiek van Namibië (ELCRN) het aanvalle op die kerk, sy sinode en aanvalle teen hom as persoon, betreur. Biskop Kameeta het in ’n brief op ’n onlangse berig onder die opskrif “Lutherse skeuring oor Kerstyd?   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Die oorskot van die Kotzee-familie

Die oorskot van die Kotzee-familie wat grusaam tydens ’n kop-aan-kopbotsing op Oukersdag in die Omahekestreek omgekom het, is Saterdag in Windhoek ter ruste gelê. Wyle mnr. Norman Kotzee en sy dogter Kimberly is in een kis neergelê en me. Neely en Audrey Kotzee was saam in ’ ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
'Swart gat van die dood' maak opskudding

DIE onlangse verlies aan mense- en dierelewens deur in ‘n gat vol teer vas te sit voor hulle weens uitputting en verswakking versmoor het, het ‘n hewige reaksie van die inwoners van Okahandja en die ganse land uitgelok. Dit is volgens hulle die wreedste manier waarop ‘ ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Vir Manfred Gaseb

Vir Manfred Gaseb en sy vrou het 2008 in sak en as geëindig. Hulle moes vir hulle lewe vlug toe hul saamslaanhuisie vroeg op Oujaarsoggend vermoedelik aan die brand gesteek is. Manfred het sonder ‘n draad klere aan op vlug geslaan. Al Manfred se besittings en sy buurvrou s’ ...   Lees meer

Ek sê maar net
Op die drumpel van grootmenswees – so gou?

MATRIEK! Die woord bevat ‘n byna magiese mistiek. Met die aanbreek van die jaar betree leerlinge die laaste skof van hul skoolloopbane. Die pylvak. Oor net twaalf maande ná twaalf jaar op die skoolbanke, wink die grootmenslewe. Matrikulasie in die breedste sin van die woord, ...   Lees meer

Die Mark
New year, but the same problems

SAN FRANCISCO - The new year won’t bring cheer to the world’s major economies, which face the aftershocks of an historic banking and credit crisis and a deep recession in the United States and much of the globe. The U.S. Federal Reserve’s ...   Lees meer

Die Mark
Skool onder hul vlerk
© Quanette Robbertse

Prowealth en Santam Versekeringsmakelaars het bekend gemaak dat hulle jaarliks ‘n skenking van N$20 000 aan die Privaatskool Maurits Devenish sal maak. Mnr. Basjan Rothmann (regs) van Santam en mnr. Pieter Ebersohn (links) van Prowealth het die skenking aan die skoolhoof, mnr.   Lees meer

Sport
Hitman veg dalk in Namibië
© Francois Poolman

DIE bokspromotor Nestor Tobias het gister beloof om alles in die stryd te werp sodat Paulus “The Hitman” Moses, die land se splinternuwe liggewigkampioen van die Wêreldboksvereniging (WBA), sy titel vanjaar nog op Namibiese bodem verdedig. Dit sal ’ ...   Lees meer

Sport
Ingo ry bestendig in die Dakar
© Verskaf

NAMIBIë se eerste deelnemer aan die beroemde Dakar tydren, Ingo Waldschmidt, was Saterdag ná die eerste skof in die 150ste posisie. Dié blote feit vertel egter nie dat hy feitlik onder die laastes van die meer as 300 motorfietsjaers weggespring het en dat ...   Lees meer

Sport
Gasheerland kry lof ná onder 18 wêreldkampioenskap
© Boet Matthews

DIE Namibiese gemeenskap is ná vier dae se vuisbal by die SFC-sportveld op Swakopmund veel meer bewus van ’n sportsoort soos vuisbal. Die wêreldkampioenskap vir seuns en meisies o.18 het duisende toeskouers gelok wat vermaak is met ’n internasionale standaard wat groot lof ontvang het.   Lees meer