|
|
12.03.2010 
Videonuus TCL-myners maak molesNuusbreker
Pensioenarisse van die gelikwideerde voormalige koperreus, TCL, het vanoggend onder aanvoering van hul kwasie-regsgeleerdes opnuut voor die Hoërhof in Windhoek betoog. Lees meerHoofstories | Videonuus Duitsland verleen miljoene se hulp aan Namibië‘n Samewerkingooreenkoms is op Vrydag 12 Maart in Windhoek deur die Duitse ambassadeur na Namibië, mnr. Egon Kochanke, en die direkteur-generaal van die Nasionale Beplanning Kommissie, prof. Peter Katjavivi onderteken waarvolgens Duitsland oor die volgende twee jaar 116. Lees meer |
 | Algemeen Kerk, vryheid en die koloniale soldaatWindhoek se middestad en sy hoofstraat is as mikrokosmos van Namibië soos die res van die land ’n wonderwerk van skerp teenstellings.
Binne ’n halfuur kan jy per voet kennis maak met Himba-vroue wat in Fidel Castrostraat hul ware aan toeriste ... Lees meer |
NuusGesondheid Nierheld Eduard bly nederig |  AL het Eduard (Eddie) Piechazek die woorde “champ” en “hero” die afgelope paar weke verskeie kere gehoor, beskou hy homself nie as ’n held nie. Hy is net dankbaar dat hy deur sy nier te skenk,’n einde kon bring aan die dialise- ... Lees meer |
|
Misdaad Zambië werk saam teen beesdiewe |  NAMIBIË en Zambië is vasbeslote om klaar te speel met die oorgrensbendes wat Namibiese kommunale gemeenskappe met aanvalsgewere terroriseer en hul beeste steel.
Die Namibiese polisiehoof, lt. genl. Sebastian Ndeitunga, sê die polisie in Caprivi kry uitstekende ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Rukoro gryp NV-lede |  DIE ongrondwetlike toekenning van sekere beheermagte aan die President van die Bank of Namibia (BoN) was gister een van die teregwysings aan wetgewers deur ie hoof uitvoerende beampte van die FNB-groep, adv. Vekuii Rukoro.
Wetsontwerpe ten opsigte van ... Lees meer |
|
Gesondheid Masels in Noorde kos staat miljoene |  DIE inentingsveldtogte teen masels wat pas in vier streke in die noorde van Namibië voltooi is, kan die land na verwagting tussen N$4 miljoen en N$5 miljoen kos.
Die Kantoor van die Eerste Minister het reeds op versoek van die Minister van Gesondheid en Maatskaplike Dienste, dr. Lees meer |
|
Algemeen MTC boer vooruit |  MET ’n totale inkomste van byna N$1,4 miljard, ’n styging van 12,8 persent, het Namibië se grootste selfoondiensverskaffer, MTC, sy finansiële uitslae vir die jaar 2008/2009 gister aan die publiek bekendgemaak.
Volgens mnr. Miguel Geraldes, ... Lees meer |
|
Algemeen GIPF rem Kuleni-transaksie |  DIE uitkontraktering van die administrasie van die Staatsdiens se pensioenfonds (GIPF) na Kuleni Funds is tydelik opgeskort om eers alle onduidelikhede op te los van kwessies wat die belanghebbende partye raak.
Die hoof uitvoerende beampte van die GIPF, mnr. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Warm olifantdebat wag in Doha |  ’n TEGNIESE punt en ’n onduidelike beskrywing van sewe Afrika-lande oor die rede waarom hulle wil hê onder meer Namibië moet vir twintig jaar nie in staat wees om in ivoor- en ivoorprodukte handel te dryf nie, kan daartoe lei dat dié voorlegging ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Kapofi hoop vir groter skare |  ONAFHANKLIKHEIDSVIERINGE is bedoel vir alle Namibiërs wat, vanuit ’n verlede van konflik en gewapende stryd, vandag verenig is in ’n nasie wat reeds vir 20 jaar in vrede en politieke stabiliteit saamleef.
Dit is die boodskap van die sekretaris tot die Kabinet, mnr. Lees meer |
|
Algemeen Stryders teen vigs se hand gesterk |  DIE belangrike bydrae wat burgerlike organisasies in die stryd teen MIV/vigs lewer, het gelei tot ’n skenking van N$2 miljoen wat deur Spanje aan die Namibiese Netwerk van Vigsdiensorganisasies (Nanaso) gemaak is.
Die hoof van die Spaanse agentskap ... Lees meer |
|
Videonuus ’n Minuut in die middestad |  Windhoek se middestad en sy hoofstraat is as mikrokosmos van Namibië soos die res van die land ’n wonderwerk van skerpe teenstellings.
Binne ’n halfuur kan jy per voet kennis maak met Himba-vroue wat in Fidel Castrostraat hul ware aan toeriste ... Lees meer |
|
Videonuus Unam spit sooie vir mediese skool |  Die eerste sooie is Donderdag op die terrein wat opsygesit is om die nuwe kampus van die Universiteit van Namibië se mediese kampus te huisves, gespit.
Estelle de Bruyn was daar en doen verslag. Lees meer |
|
Videonuus Radar makes Namibia safe |  Namibian Minister of Works and Transport, Mr. Helmut Angula, remarks on new radar equipment that has been installed at the Hosea Kutako International Airport and Eros airport in Windhoek.
This state of the art radar system is on par with many developed ... Lees meer |
|
Kompetisies SMS en wen N$1 000 |  UIT honderde SMS’e wat ontvang is in die Super 14-rugbyraaikompetisie van Republikein en Officeconomix, is twee dinge duidelik.
Niemand dink die Highlanders kan Saterdag die Bulle wen nie en as iemand dalk so sou dink, is hy of sy te skaam om dit hardop uit te spreek. Lees meer |
|
Kerneels Slaan vuur met ’n petrolsak |  DIE spook van die verkiesings weier om te gaan lê en hoe meer vure doodgeslaan word, hoe meer word die vlamme van verdeeldheid gestook.
• Asof verkiesingsellende nie genoeg is nie, loop die spook van ’n nuwe kabinet ook in die huis van interne verdeeldheid en onderlinge karaktermoord. Lees meer |
|
Die Mark Slim is nou bo, sê Forbes |  DIE Meksikaanse magnaat, Carlos Slim (70), het die stigter van Microsoft, Bill Gates, sy boonste sportjie van Forbes se ranglys van die wêreld se rykste miljardêrs ontneem. Volgens die gewilde tydskrif word sy fortuin op US$53,3 miljard geskat, ongeveer N$395 miljard. Lees meer |
|
Die Mark Namibiese Sake Heldesaal vereer presteerders |  Die Namibiese Sake Heldesaal het Namibiese sakelui gisteraand vereer vir hul groot bydrae tot die Namibiese ekonomie. Junior Achievement Namibia en die Namibiese Kamer van Handel en Nywerheid (NCCI) het die Namibiese Sake Heldesaal juis vir die doel gestig. Lees meer |
|
Sport Gesoek: Namibiese rugby-karakter |  HULLE sê ware karakter word nie gemeet aan hoe hard ’n man geval het nie, maar aan hoe vinnig hy opstaan na die valslag. Hierdie gesegde is môre ook op die Welwitschias van toepassing wat ware Namibiese karakter teen die heersende kampioen van die vuurwarm Vodacombekerreeks van Suid- ... Lees meer |
|
Sport Skole-atletiek sit beste voet voor |  SKOLE-atletiek het ’n reusehupstoot gekry met ’n vonkelende N$90 000 wat by die hoofkantoor van die Namibiese Skolesportunie (NSSU) in Windhoek oorhandig is. Dit is ’n vermenigvuldiging teenoor die vorige jaar se N$42 000 vir die streek- ... Lees meer |
|
Sport Sokkerboewe, Bafana-trana en verlepte Welwitschias |  SOKKERBOEWE of boewesokker. Seker die twee lelikste woorde in Namibiese sokker. En ja, die waarheid is dat die tweelingmonster besig is om ewe bedrewe nes te skop in die land se grootste en gewildste sportsoort.
Dit is uiteraard nie met ’n lied in ... Lees meer |
|
|