© Nampa en Reuters

Politiek en Nasionale Nuus
Bokssege inspireer land

DIE oorwinning van Paulus “The Hitman” Moses om Namibië se tweede wêreldkampioen in die bokskryt te word, is uit verskeie oorde as 2009 se “Inspirasie vir die Namibiese nasie” geloof. Namibië se beroemdste sportman van alle tye, ...   Lees meer

Hoofstories

© Francois Poolman
Politiek en Nasionale Nuus
Terug skool toe volgende week

Skole heropen op 14 Januarie en leerlinge het reeds voor die naweek begin om hul uitrusting vir die nuwe skooljaar te gaan uitsoek.   Lees meer

© Boet Matthews
Politiek en Nasionale Nuus
Bandeloosheid tref die kus

DRONKLAPPE, daggarokers en dwelmsnuiwers het nog een van Swakopmund se gewildste Ou- en Nuwejaarsplekke onder hul sitvlakke uitgekuier. In die proses is ’n mooi toegewing deur die Ministerie van die Omgewing en Toerisme deur hul agterente getrek. ‘ ...   Lees meer

Nuus

Politiek en Nasionale Nuus
Hiep-hiep! The Hitman!

DIE wêreld se beste bokser in die liggewigafdeling is ’n polisieman van Windhoek, Paulus “The Hitman” Moses. Sy oorwinning Saterdag in Jokohama, Japan, het Namibië ’n tweede keer binne ses weke op die internasionale sportterrein met twee wêreldkampioene laat deurbars.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Doodsbeendere van ouma gevind

‘n KOP en beendere van die 81-jarige ouma Else /Awaras wat op 6 Junie verlede jaar vanaf ’n posstal naby Kalkfeld spoorloos verdwyn het, is op Oujaarsdag gevind, maar geen teken van haar tweejarige kleinkind wat saam met haar was kon tot dusver gevind word nie.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Xupifa briek padsterftes

TEEN gister is nog net een nuwe padsterfte vir die afgelope week by die Xupifa Eemwenyo-veldtog aangemeld. Volgens adj.komm. Ralph Ludwig is een passasier oorlede toe ’n bakkie op Nuwejaarsdag op ’n grondpad na die Daan Viljoenoord omgeslaan het.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Schnugh sal vandag hoor

UITSPRAAK in die formele borgaansoek van die eienaar van Auction House word vandag bekend gemaak. Landdros Helvi Shilemba het Woensdag aangedui dat die aansoek om borg van Sydney Schnugh vier dae lank geduur het en dat sy deur ’n groot hoeveelheid getuienis moet werk voor sy ’ ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Verwarring met rekeninge herstel

INWONERS van Windhoek wat nie hul munisipale rekeninge vir Desember ontvang het nie moet by die Windhoek munisipaliteit gaan seker maak dat hul persoonlike inligting wat op die nuwe rekeningstelsel van die munisiapliteit oorgeplaas is, nog korrek is. Volgens die munisipaliteit se navrae- ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Angola-reën laat noorde riviere loop
© Geraldine Fisher

So het dit die afgelope week by die Okandjendi en Endola brûe gelyk nadat reënwater wat in Angola geval het in die riviere begin afloop het.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Pottas word aangeval
© Niël Terblanché

AANDETE by ‘n gewilde restaurant in Windhoek het vir ‘n besoekende egpaar uit Suid-Afrika in ‘n nag van terreur geëindig toe hulle deur drie gewapende mans aangeval en beroof is. Die bekende mnr. Skerf Pottas se seun Johan en sy vrou Eureka het Dinsdagaand by Joe’ ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
CCF lei toekomstige boere op

‘n UITERS geslaagde week lange opvoedkundige vakansiekamp is pas deur die Cheetah Conservation Fund (CCF) vir hoërskoolleerlinge aangebied. Ná afloop van die vakansiekamp het een van die leerlinge dié volgende geskryf: “Ek het geleer om alles in die natuur te waardeer en te respekteer, ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Wyse gryse word 99 jaar
© Isabel Katjavivi

’n VOORAANSTAANDE inwoner van Ovitoto se kommunale gebied het dié week die rype ouderdom van 99 jaar bereik. Mnr. Petrus Itjanga Hiuii, wat op Otjongombe in Ovitoto in die Okahandja distrik woon, is op 28 Desember 1909 in Windhoek gebore. Tydens ’ ...   Lees meer

Ek sê maar net
'n Nuwe lewe bring hoop – ook vir grootmense

“NOU ja, ons kan maar ‘n streep trek deur nog ‘n jaar op hierdie ou tranedal,” sê Andries. Sy opmerking verbaas my, want hy is gewoonlik nie ‘n man wat hom aan pessimisme oorgee nie en dit nogal op ‘n tydstip in die jaar waar almal vrede en liefde predik.   Lees meer

Die Mark
Commodities may lag a recovery

SINGAPORE - Commodities, until six months ago the darling of investors and an out-performing asset class, sealed their worst year on record with accelerating losses in the fourth quarter of the year, data showed last week. Industrial metals, crude oil ...   Lees meer

Die Mark
Bull celebrates the opening of KSE
© Nampa en AP

A bull is placed to celebrate the opening ceremony for the Year 2009 trading at the Korea Stock Exchange in Seoul, South Korea on Friday. The Korea Composite Stock price Index (KOSPI) started with 1 132.   Lees meer

Sport
Só het hy wêreldkampioen geword
© Nampa-Reuters

PAULUS Moses se groter spoed, beter boksvernuf en meer ywerige werkvermoë het hom Saterdag in Jokohama, Japan, die nuwe liggewigkampioen van die Wêreldboksvereniging (WBA) gemaak. Die tellinghouers het Namibië se “Hitman” eenparig as die wenner ...   Lees meer

Sport
Hitman volgende teen Barrera?

Die Mexikaanse bokslegende Marco Antonio Barrera kan die volgende opponent vir The Hitman wees. Joe Koizumi, boksskrywer vir die gesaghebbende webblad fightnews. com, was langs die kryt in Jokohama. Hy skryf dat gerugte reeds die ronde doen dat die Namibiër volgende teen die Suid- ...   Lees meer

Sport
Bonita maak groot mans skaam

NOU is dit ook die manne wat moes deurloop onder Bonita Bredenhann se gholfstok nadat sy die Hentiesbaai Ope gholftoernooi gewen het. Dié 16-jarige gholfsensasie maak deesdae skoonskip op Namibiese gholfbane en verlede Sondag het sy met skitterende spel oor 27 putjies in die eerste plek geëindig.   Lees meer