|
|
2.09.2010 
Lesersbydrae Ongeluk op Westelike VerbypadAnita van Zyl van Windhoek het vanoggend hierdie foto's aangestuur. Sy het dit omstreeks 09:00 geneem ná 'n ongeluk tussen twee voertuie van die Namibiese weermag plaasgevind het.
Volgens haar e-pos het die ongeluk op die westelike verbypad net duskant die Döbra- en Brakwater-afdraai plaasgevind. Lees meer Hoofstories | Misdaad Sinnelose geweld’n WEERLOSE, tenger vrou was die slagoffer van geweld en diefstal toe sy gister onder die vuiste van ’n booswig moes deurloop.
Me. Kotie Nasilowski (40) is gisteroggend tydens ’n rooftog by haar huis in Otjikotostraat in Kleine Kuppe, Windhoek, deur ’n vermeende dief aangeval en aangerand. Lees meer |
NuusLesersbydrae Namwi die seekoei sorg vir unieke foto's |  Seekoeie aggressiewe diere? Aikôna, nie Namwi nie.
Norah Doll van Windhoek sê hulle het in Mei ’n interessante ervaring by die Namwi Camp naby Katima Mulilo gehad.
’n Seekoei wat vier jaar gelede sy ma verloor het, is nou al ’n ou bekende by die kamp. Lees meer |
|
Howe Moedervergifnis teen misdadiger |  DIE ma van die vermoorde Magdalena Stoffels, me. Magrieta Ihuhua, het voor die hof waar Junias Phillipus verskyn het, gesê sy het hom reeds vergewe.
Die moord en verkragting van die 16-jarige skoolmeisie het ’n opskudding in Namibië veroorsaak en andermaal ... Lees meer |
|
Howe Sterilisasie-eis hervat |  DIE opspraakwekkende saak waarin drie gesteriliseerde MIV-positiewe vroue die Ministerie van Gesondheid en Maatskaplike Dienste vir N$1,2 miljoen elk dagvaar, is gister voor Waarnemende Regterpresident Elton Hoff in die Hoërhof hervat.
Die drie vroue voer ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Geldtwis kan weer arbeidskongres ontsier |  DIE stand van Swapo-vakbonde met agterstallige finansiële verpligtinge teenoor die Nasionale Unie vir Namibiese Werkers (NUNW) en hul deelname aan die komende naweek se kongres en leierskapsverkiesing van die federasie kan dalk weer ’n warm twisappel word. Lees meer |
|
Algemeen On the ball |  Ter viering van die tiende bestaansjaar van die Ongwediva Handelskou het Republikein gister die gebinde On the Ball boeke bekendgestel waarin ’n volledige beeld van die afgelope Wêreldbeker-sokkertoernooi gegee word. Lees meer |
|
Algemeen Rehobothers staak oor kontantkrisis |  DIE grootste deel van Rehoboth se sowat 160 dorpsamptenare het gisteroggend vir enkele ure hul arbeid van die omstrede munisipaliteit onttrek nadat daar glo nie genoeg dollars in die geldkas was om hulle op tyd te betaal nie. Salarisse is uiteindelik tussen 11:00 en 12:00 betaal. Lees meer |
|
Algemeen Kauandenge nou onafhanklike kandidaat |  DIE voormalige sekretaris-generaal van die Namibia Democratic Movement for Change (NDMC), mnr. Joseph Kauandenge, het aangekondig dat hy in November vanjaar as onafhanklike kandidaat Nangofin die plaaslike owerheidsverkiesing vir Windhoek, gaan staan.
Mnr. Lees meer |
|
Kontreinuus 75 Jaar oud, maar Nina Boerevereniging lank nie koud |  LEDE van die Nina Boerevereniging het verlede week ’n groot fees op Nina gehou toe die vereniging sy 75ste bestaansjaar gevier het. Die feestelikheid het op Donderdag 26 Augustus met ’n private dinee vir lede, oudlede en borge van die geleentheid begin. Lees meer |
|
Suiderland Fees bring routydperk tot ’n einde |  DIE amptelike routydperk vir die ontslape past. Hendrik Witbooi sal met die jaarlikse /Khowesen ofte wel Witbooi-stam se tradisionele fees verstryk. Past. Witbooi was in wese die tradisionele leier van die /Khowesen. Die datum van vanjaar se fees sal egter nog amptelik aangekondig word. Lees meer |
|
Toerisme en omgewingsake Namibia Country Lodges spreading its wings |  NAMIBIA Country Lodge Managing Director Willem de Wet says after experiencing the worst-ever period in the group’s history in June and July this year, the country’s tourism industry appears to have bounced back as the group’s occupancy has improved dramatically. Lees meer |
|
Erongo Swakop-lughawe bly ’n tydbom |  KWADE bloed kook op die Swakopmundse lughawe tussen die omstrede huurder, Swakopmund Airfield CC , en vlieëniers in die aanloop tot ’n hofgeding teen die einde van September in Windhoek. Saterdag het nog ’n voorval op die lughawe afgespeel toe ’n private vlieënier van Swakopmund. Lees meer |
|
Erongo Knyp of betaal op Walvisbaai |  OP Walvisbaai is die groot knyp afgekondig, sodat die manne en vroue van Kuisebmond later kan laat waai. As die natuur wel roep en hulle werklik ’n draaitjie moet loop, moet dit liefs bietjie-bietjie wees. Die probleem is steeds die gebreekte rioolpypleiding ... Lees meer |
|
Erongo Uraanmyn se planne met baie mense |  GEEN bestuurstelsel kan die verwagte instroming van mense na die Erongo-streek stuit nie. Die werkloosheidvlak is hoog in Namibië. Gevolglik gaan mense na die Namib kom uit ’n blote aanvaarding dat werkverskaffing deur mynwording geskep gaan word. Die gevolgtrekking word in ’ ... Lees meer |
|
Erongo Henties hou weer Visfees |  Die deelnemers aan die wedstryd vir die aanwysing van Mej. Tjokkertjie waai vir die beoordelaars. Hulle het aan een van drie skoonheidswedstryde in die Visfeestent deelgeneem. Lees meer |
|
Kollig Afrikaans kook |  Afrikaans kook vandeesmaand in die Nasionale Teater (NTN), met die Bank Windhoek Kunstefees wat die gasheer is vir verskeie Afrikaanse produksies wat nie net die lagspiere gaan prikkel nie, maar ook stof tot nadenke gaan bied.
Een van die talle kunstenaars wat aan die fees deelneem, ... Lees meer |
|
Kollig Danné treatments and products now available in Namibia |  For the first time the unique skin treatments and products of world renowned Danné Montague-King is available in Namibia and it is being launched today at the Corpo e Alma Health and Beauty Salon in Windhoek.
Dr Danné Montague-King started developing his ... Lees meer |
|
Kollig Sjefskool in hoofstad baie gewild |  Toe Annette de Waal, bekende spysenier van Windhoek, einde verlede jaar haar maatbekers, klitsers en bakpanne weggepak het, was dit nie omdat sy moeg was vir kosmaak en bak nie. Inteendeel, sy het ander planne met kos gehad. Ná 15 jaar as een van die suksesvolste spyseniers in die hoofstad, ... Lees meer |
|
Kompetisies Wegbreekkans met Gondwana |  LUS vir ’n wegbreekkans en dit boonop nog gratis en verniet?
Republikein in samewerking met Gondwana Collection gee elke maand ’n vakansie van 12 dae weg vir een gelukkige leser.
Met dié prys kan die wenner drie persone saamneem en die 12 nagte, wat ... Lees meer |
|
Kompetisies Bokke veg vir laaste eer |  Suid-Afrika en Australië is nou in ’n doodstryd gewikkel om nie die laaste span op die punteleer in vanjaar se Drienasiereeks te wees nie.
Na Suid-Afrika se wen teen die besoekende Aussies verlede Saterdag, is dit hierdie naweek weer so. Dis die ... Lees meer |
|
Kommentaar Die reg is blind | NAMIBIË het ’n trotse tradisie met sy onafhanklike regbank gevestig. Nietemin het die vonnis wat mnr. Lazarus Shaduka dié week deur die Hoërhof opgelê is, hewige reaksie in die land ontlok.
Mnr. Shaduka is skuldig bevind aan strafbare manslag na aanleiding van die sterfte in 2008 van sy vrou, ... Lees meer |
|
Ek sê maar net Gene is goeters wat hulle nie laat hênsop nie |  DIE einste pappie wat hier op die vooraand van Krismis 2008 in hierdie presiese rubriek ’n groot gewag gemaak het van hoe en hoekom hy al wat ’n speelgoedgeweertjie is uit sy tweejarige laaitie se handjies gaat hou, moet vandag ruiterlik in die openbaar die wit vlag hys. Lees meer |
|
Videonuus Kaartkloning: Wees bedag op skelms |  Kaartkloning en -bedrog is deesdae 'n daaglikse gebeurtenis en Namibië en mense verloor duisende Namibiese dollar as gevolg van dié skelmstreke.
Onderwyl handelsbanke soveel maatreëls as moontlik in plek stel om kaartkloning te verminder en te bekamp, word ... Lees meer |
|
Die Mark Wêreldklas konferensiesentrum kom in hoofstad |  ‘n MODERNE konferensiesentrum volgens internasionale standaarde en ’n nasionale konferensieburo word vir die hoofstad beplan om die land se saketoerisme te bevorder.
“Die internasionale saketoerisme- bedryf is hoogs kompeterend. Ander lande se konferensieburo’s ... Lees meer |
|
Erongo Namibiër kampioen van Afrika |  NuusbrekerDie wenner van die FNB Afrika-uithouritkampioenskappe vir ruiters en perde vandag op Walvisbaai is Collin Tjandja, saam met sy perd, L Sham Khemo. Lees meer |
|
Sport O.19’s bly op die wenpad |  NAMIBIë se o.19-krieketspan het gister waarskynlik sy mees onoortuigende vertoning van die week gelewer, maar bevind hom nou nietemin as die enigste onoorwonne span in die huidige kwalifiserende Wêreldbekertoernooi in Windhoek.
Vandag is ’n rusdag vir die agt Afrika- ... Lees meer |
|
Sport Bank se liga baat vroue |  VROUEKRIEKET het gister ’n daadwerklike hupstoot gekry toe ’n nasionale liga vir die eerste keer in die lewe geroep is. Ses spanne sal in die liga meeding met Bank Windhoek wat as hoofborg met N$90 000 help verseker dat die liga vlot verloop.
Die ... Lees meer |
|
|