|
Republikein
|
|
Vandag se koerant
Vandag se Spotprent Market indicators Bruidspaarkompetisie in volle swang Kollig 2 FebruarieDie Weer
Videonuus Finse universiteit skenk voertuie Videonuus Die onkruid waai op Nkurenkuru Videonuus Advertensie Kraakvars: Jou NSSCO-uitslae |
13.06.2010 Węreldbeker skop af in JohannesburgDIE Węreldbeker-sokkertoernooi is nou behoorlik op dreef en die naweek se wedstryde het aan alle verwagtinge voldoen. Een van die hoogtepunte dusver was die openingswedstryd tussen die gasheerspan Suid-Afrika en Mexiko.
Teen die verwagtinge in het Bafana Bafana hulle baie goed van hul taak gekwyt en die hoër aangeskrewe Mexiko tot ’n gelykopuitslag van een elk beperk. Een van Namibië se top fotograwe en uiters ervare fotojoernalis, Dirk Heinrich, was namens die DM- mediagroep by die openingswedstryd. Hy het inligting en foto’s gestuur van wat op die veld gebeur het, maar ook foto’s wat die gees rondom die Węreldbeker-sokkertoernooi vasvang. Klik op die foto om die fotogallery te vertoon. In die gallery sal jy na die volgende of die vorige foto's kan aanbeweeg deur in die linker- of die regterkant van die foto te klik. Alternatiewelik kan jy die sleutel "T" gebruik vir terug, "V" vir vorentoe of "M" om die fotovenster toe te maak. |