|
|
3.8.2010 Baie op spel by SADC-beraad |  STREEKLEIERS sal aanhou om menseregtevergrype en ander dwingende kwessies in SADC dood te swyg as gewone burgers regerende elite nie oor die oogklapkultuur tot orde roep nie, sê professor John Makumbe van Zimbabwe.
Vandeesmaand se spitsberaad van die Suider- ... Lees meer |
|
22.7.2010 Elke karaat sal Zim help, sê Diamantkommissaris |  NAMIBIË is tevrede met die beperkte hertoelating tot die wêreld se diamantmarkte wat die land op die nipper by verlede week se internasionale beraad van die bedryf in Rusland vir sy geïsoleerde buurman help beding het.
“Natuurlik wou ons meer gehad het,” sê mnr. Lees meer |
|
18.6.2010 SADC-tribunaal bult regspiere |  IN twee nuwe uitsprake deur die SADC-tribunaal in Windhoek het die streekhof opnuut benadruk dat hy nie sal toelaat dat lidlande van die relatiewe jong ontwikkelingsgemeenskap of sy eie administrasie, sleutelregte van die individu misken nie.
Behalwe dat ... Lees meer |
|
18.6.2010 Vrye beweging in lande bepleit |  DIE 27ste voltallige vergadering van die SADC Parlementêre Forum het vroeër vandeesmaand met die tema “Na die Fasilitering van Vrye Beweging van Mense in SADC” in Livingstone, Zambië, plaasgevind.
Deur middel van die forum se portefeuljekomitees ... Lees meer |
|
18.6.2010 Ratte rol vir terugkeer van Caprivi-vlugtelinge |  ’n HERNUDE besoek word aan die Dukwe-vlugtelingkamp in Botswana beplan om bykans 1 000 Namibiërs wat vir langer as ’n dekade reeds hier woon, te oortuig dat die tyd vir hul terugkeer na die land ryp is.
Die meeste van die mense het in 1998 ... Lees meer |
|
13.6.2010 Wêreldbeker skop af in Johannesburg |  DIE Wêreldbeker-sokkertoernooi is nou behoorlik op dreef en die naweek se wedstryde het aan alle verwagtinge voldoen. Een van die hoogtepunte dusver was die openingswedstryd tussen die gasheerspan Suid-Afrika en Mexiko.
Teen die verwagtinge in het Bafana ... Lees meer |
|
27.4.2010 Remember. This is Southern Sudan |  WHEN things do not work the way they are supposed to in the south of Sudan, the standard response is: “Remember. This is Southern Sudan.”
You might not grasp the meaning of this immediately, but you soon realize that it is a common expression. It is said ... Lees meer |
|
19.4.2010 Suidelike Soedan – ’n nuwe Afrika-staat in wording? |  DIE Arabiere in die noorde van Soedan het ’n spreekword: “Honger jou hond uit, sodat dit jou kan volg.”
Die vertolking van die spreekwoord is dat as ’n mens ’n hond vet voer, hy jou nie sal volg nie. Maar as jy hom uithonger en hom ’n klein bietjie kos op ’n slag gee, bly hy onderdanig. Lees meer |
|
7.4.2010 Juba, stad van vele gesigte |  JUBA is warm, baie warm! Namibiërs ken nie hitte nie, nie hierdie hitte nie. Wanneer jy van die lugverkoelde vliegtuig afklim en die hitte jou na jou asem laat snak, dink jy eers dat dit die hitte van die vliegtuig se enjins is. Maar dan flits deur jou kop: “ ... Lees meer |
|
|