Briewe
Briewe

Uit die hart van ’n diereliefhebber

Mandy Rittmann
ANONIEM SKRYF:

Dis hartseer dat Troy sy been verloor het, maar tog het hy nie sy lewe verloor nie.

Elke dienshond wat vir dié tipe werk geleer is, loop elke dag die risiko om of sy lewe of dalk ’n ledemaat te verloor. Dis die realiteit hiervan. Net soos ons almal waghonde aanhou; hoeveel is nie al doodgeskiet as mense geroof of by hul huise ingebreek word nie. So vir my is ’n hond nie net ’n hond nie, hulle is baie spesiaal. Hulle is so getrou.

Dit bring my tot die volgende punt.

RESPEK

Die woord “boer” waarvoor die persoon (hy of sy) nie meer respek het nie, soos genoem in ’n post op een van die groepe. Wel, ek het baie respek vir die woord “boer” wat gekoppel is aan ’n persoon of mens. Daar is ’n deel wat saam met die eienaar van die hond staan en daar is die deel wat saam met die “respeklose boer” staan, soos hy genoem word.

Wel medediereliefhebbers, baie gaan my seker haat, maar dis oukei. Hier is ’n paar feite wat julle nie kennis van dra nie.

Het julle geweet mense gebruik honde om onwettig met hulle op plase te jag? As hulle gevang word op ’n boer se grond, word die honde summier doodgeskiet. Nou sal almal weer ontsteld raak oor die honde wat doodgeskiet word, maar weet julle so lief soos wat ek diere het, is hulle beter af dood as hier op aarde. Kom ek vertel julle iets.

JAGHONDE

Die honde word vir dae lank sonder kos gelaat voor ʼn jagtog, sommige is goed versorg, kry darem so nou en dan kos. Ander is nie so gelukkig nie, hulle kry slegs kos as daar gejag is.

Die binnegoed van wat hulle ook al vang, is hul kos tot die volgende jag en as hulle nie na wense gejag het nie word hulle met ’n knopkierie, dropper wat ook al, doodgeslaan; afhangend hoe sy eienaar voel. Glo my niemand “split” op niemand wat die saak betref nie.

OP SLAGVELD AFKOM

Dan is daar ons “respeklose boere”, want daar is nie net een boer nie, wit en swart boere loop deur. Hy is die een wat op die slagveld afkom, hy moet die hartseer voor hom sien.

Dragtige koeie wat afgemaai is, kalfies wat daar lê wat binne ’n paar dae of maande gebore moes word. ’n Bees wat van kant gemaak moet word omdat sy of haar senings afgekap is en nie verder kan of ooit weer sal loop nie.

Die “respeklose boer” is die een wat wilde diere, wat in ’n strik gevang is en nog lewe, moet losmaak. As daar nie hoop is nie, is hy die een wat daai dier se keel moet afsny as hy lewe, of as hy op dit afkom, is hy die een wat weet daai dier het ’n bittere slegte dood gesterf, sonder kos, sonder water.

Hoe kan jy mnr. of me. sê jy het nie respek vir die woord “boer” nie? Daarom verstaan ek waarom Troy geskiet is en ook waarom medeboere saam met hom stem. As jy nog nie diere verloor het as gevolg van ’n hondejag nie, beskou jouself as baie gelukkig.

STORIE HET TWEE KANTE

’n Saak het altyd twee kante.

Dit sal goed wees as julle Troy se insident gebruik om cruelty te probeer bekamp, maar doen dit vir die regte redes, asseblief.

Mense teel honde en verkoop hulle, ander mense koop weer die honde maar kan nie sterilisasies bekostig nie. Dan kom daar ongewenste hondjies, hulle word verkoop want deesdae betaal jy sommer vir ’n “mix grill”, want almal het geleer om honde te verkoop en so beland hulle in die SPCA wat in elk geval oorvol is en nie almal kry huise nie. Dus moet hulle uitgesit word, ander beland by mense wat onwettig met hulle jag of soms ook iemand se maaltyd word. Dan kom ’n onskuldige hond soos Troy in die spervuur, en dit is die mensdom se eie skuld.

So die belangrikste is om die telery te stop, baie cruelty kom van daar af. Dus begin daar baklei vir justice for animals.

So almal wat so extreme gaan om die boer te laat boet, gaan asseblief so extreme om telery met honde – wat tot cruelty lei – te stop, dit regverdig vir my justices.

SEERSTE PUNT

Mense kry julle feite agtermekaar, julle wil die boer vernietig, maar het julle geweet as julle hom vernietig, vernietig julle die 11 werkers se werk en ook hul reg om te werk en om vir hul gesinne te sorg.

Daar is nie werk daar buite nie, julle vernietig ’n man se lewe wat sy vrou moet versorg, maar die seerste punt is dat daai “respeklose boer” ’n gestremde kind het wat hy versorg, wat moet van daai kind word? Wil julle sy menseregte van hom wegneem om vir sy kind te sorg?

Troy, ek is jammer ou hondekind dat jy jou been moes verloor, maar jou mense glo ek sal jou nog steeds baie liefhê, want jy, ou seun, sal vir hulle nog steeds liefhê.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%