CATALYSTS: Redforce argues that Walvis Bay leaders capitulated to pressure applied by defaulting residents during an election year. PHOTO: FILE
CATALYSTS: Redforce argues that Walvis Bay leaders capitulated to pressure applied by defaulting residents during an election year. PHOTO: FILE

RedForce vorder miljoene in

Munisipaliteit swig voor wanbetalers se druk
Die maatskappy sê die onregverdige opskorting van die kontrak het sy regte geskend.
Hoofredaksie
Die besluit van die Walvisbaai-munisipaliteit om die skuldinvorderingskontrak met RedForce verlede week te beëindig, was bloot polities eerder as professioneel en is op leuens gebaseer dat raadslede nie geraadpleeg is toe die kontrak toegeken is nie.

Dit volgens ’n dringende hofaansoek wat RedForce Saterdag ingedien het.

Ephraim Shozi, ’n Swapo-raadslid vir die Walvisbaai-dorpsraad, het die mosie om RedForce te verwyder ter tafel gelê tydens ’n spesiale raadsvergadering wat verlede Dinsdagaand gehou is.

Shozi het die munisipaliteit se bestuur daarvan beskuldig dat hulle versuim het om die raad se goedkeuring te verseker toe hulle die tender vir skuldinvordering geadverteer het, waarvoor RedForce ’n kontrak van vyf jaar toegeken is.

Selma Nangombe, RedForce se meerderheidseienaar en bedryfshoof, het Saterdag ’n dringende aansoek ingedien waarin sy probeer het om raadslede se bewerings te weerlê dat hulle deur die bestuur in die duister gehou word.

Sy het aangevoer dat Shozi op 8 Maart 2022, toe RedForce – op eie inisiatief – ’n voorlegging aan die munisipale bestuur en raadslede gedoen het oor sy begeerte om skuldinvorderingsdienste aan die munisipaliteit te verskaf, onder die deelnemers was.

In reaksie op die bewering dat raadslede nie ingelig is nie, sê Nangombe die munisipaliteit het in Maart 2023 ’n openbare tender vir ’n skuldinvorderaar geadverteer. RedForce het aansoek gedoen en is in plaaslike koerante en op sosialemediaplatforms as die suksesvolle tenderaar aangekondig.

As deel van die kontrak sou alle munisipale rekeninge wat vir 60 dae of langer agterstallig was aan RedForce oorhandig word vir invordering. Dié rekeninge, meer as 10 000, het die munisipaliteit destyds altesaam meer as N$337 miljoen geskuld.

In terme van die beëindiging van die kontrak lui die ooreenkoms dat dit kan gebeur sou RedForce versuim om sy pligte uit te voer soos in die kontrak bepaal word of wanneer dit in die belang en gerief van die munisipaliteit is om dit te doen.

Nangombe, wat vasbeslote is dat die besluit om die kontrak te beëindig die gevolg is van politieke druk in ’n verkiesingsjaar, het gesê die redes wat vir verlede week se beëindiging verskaf is, stem nie ooreen met die voorwaardes van beëindiging wat in die kontrak gestipuleer is nie.

Prestasiegewys sê RedForce hy het in die eerste drie maande van sy kontrak N$45 miljoen ingesamel nadat hy sy bedrywighede in Walvisbaai in Augustus 2023 afgeskop het. Teen Maart vanjaar het die invorderaar N$84 miljoen vir die munisipaliteit ingesamel, het Nangombe gesê.

“Voor RedForce se aanstelling het die [munisipaliteit] met ’n kontantvloeitekort van N$4,6 miljoen gewerk. Ten tyde van die beëindiging het die [munisipaliteit] teen ’n surplus van N$45 miljoen sake gedoen,” het Nangombe in hofstukke gesê.

“In kort, hierdie aansoek word nie net gebring vir die voortbestaan ​​van [RedForce] nie, maar ook om die [munisipaliteit van Walvisbaai] self te red,” het sy aangevoer.

Sy het gesê debiteure “haat” skuldinvorderaars, so die onlangse betogings op Walvisbaai, waar inwoners geëis het dat RedForce verwyder word, is natuurlik verwag.

“In die eenvoudigste terme het die [munisipaliteit] se debiteure wat nie hul munisipale rekeninge betaal nie druk uitgeoefen om RedForce te laat verwyder aangesien Redforce hulle hul rekeninge laat betaal het en hulle het nie daarvan gehou nie.”

RedForce sê die kontrak het bepaal dat hy ’n kantoor in Walvisbaai moet vestig, wat hy gedoen het en dit met 27 werknemers beman, vergeleke met die munisipaliteit se twee personeellede wat dieselfde funksies verrig. Sy kantoorruimte kos N$276 000 per jaar aan huurgeld en die maatskappy het twee motors vir N$575 000 vir sy Walvisbaai-bedrywighede gekoop.

RedForce sê sy grootste sonde in die oë van inwoners is toe die maatskappy op 6 Maart vanjaar waterafsluitings geïmplementeer het. RedForce het verduidelik dat waterafsluitings een van die doeltreffendste instrumente is om inwoners te verplig om hul skuld te vereffen.

In terme van verligting wat gevra word, wil RedForce hê die hof moet die munisipaliteit beveel om die kontrak weer in werking te stel terwyl die partye konsulteer om ’n volhoubare oplossing te vind wat billik en regverdig vir alle betrokkenes is.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%